Luiperd Botvis

Die Luiperd botvis (Bothus pantherinus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van die Persiese Golf tot by Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as die Leopard flounder.

Luiperd botvis
Luiperd Botvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Bothus
Spesie:
B. pantherinus
Binomiale naam
Bothus pantherinus
(Rüppell, 1830)

Voorkoms

Die vis se lyf is ovaalvormig en die oë is ver uitmekaar. Daar is tentakels op die pektorale vin aan die oog kant van die vis. Die bokant of te wel die oogkant is bedek met donker vlekke, kolle en ringe. Daar is 'n swart kol op die sylyn. Die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis verkies sanderige bodems om in te leef in water wat nie dieper is as 25 m nie en eet vis, krap en garnale.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Luiperd Botvis VoorkomsLuiperd Botvis HabitatLuiperd Botvis Sien ookLuiperd Botvis BronLuiperd Botvis Eksterne skakelLuiperd Botvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gevolge van aardverwarming op oseaneKoperNasionale PartyJeugdagMusiekPakistanPornografiese akteurGezina, PretoriaSeevlakstygingDramaBosluisbytkoorsDialoog in fiksieBreinKunsVakbondKatoenWieg van die MensdomBlourokkeHemelvaartAntoniemEerste WêreldoorlogTierVlag van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogEkotoerismeKrieketEjakulasieVarkEkonomiese sektorPeter SnydersFossielbrandstofChemiese elementAnglisismeInternetTekstielGroot GatSokkerSwangerskapSonpaneelFiksieLys van Kaapstad se voorstedeLieweheersbesieByPrimêre sektor van die ekonomiePlaattektoniekVerenigde KoninkrykIndiëSebraLiefdeMaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRugbyMateriaalMotreënGroepsdrukLys van medisinale kruieLidwoordJan Christian SmutsMetafoorHeupMiddelmisbruikHorlosieSamestellende afleidingOogproblemeGoogleAardbewingCovid-19-pandemieFanie OlivierEllipstekenLeenwoordJo BlackSpelerposisies in rugbyAfkortingSelfbeeldPaarl GimnasiumTitaanMagneet🡆 More