Luiperd-Klipspringer

Die Luiperd-klipspringer (Exallias brevis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Leopard blenny.

Luiperd-klipspringer
Luiperd-Klipspringer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Exallias
Spesie:
E. brevis
Binomiale naam
Exallias brevis
(Kner, 1868)

Identifikasie

Die vis word tot 14 cm lank. Die vis het 'n diep lyf met 'n gebuigde rug. Die lyf is lig van kleur en bedek met digte, donker, rooibruin kolletjies wat die vis 'n netagtige voorkoms gee. Die wyfies is minder kleurvol as die mannetjies. Die visse leef in tropiese strandmere, rots kus gebiede en aflandige koraalriwwe waar die koraal dig is in water van 1 tot 20 m. Die vis leef op die blare van die korale wat hulle namaak as deel van kamoeflering. Gedurende broeityd lig die vis sy dorsale vin.

Hulle is alleenlopend of kom in klein groepies voor en vreet alge en koraal poliepe. Die mannetjies is territoriaal van aard en berei 'n nes vir die wyfies voor om haar eiers te lê. Dit word deur die mannetjie opgepas.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Luiperd-Klipspringer IdentifikasieLuiperd-Klipspringer Sien ookLuiperd-Klipspringer Eksterne skakelLuiperd-Klipspringer BronLuiperd-Klipspringer VerwysingsLuiperd-Klipspringer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogWesterse filosofieVingerseksStokely CarmichaelJuraCarike KeuzenkampMaroela MediaDepressie (gemoedstoestand)OligopolieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeIngenieursweseLoftus MaraisVersoeningsdagKameelperdBoontjieMuskietHipoteseKoorsWelwitschiaAborsie in Suid-AfrikaMonopolieFamilie (verwantskap)SirkelPrivaat maatskappyLimfvatstelselToerismeInsekAbstraksie (rekenaarwetenskap)ArmoedeGroot TrekDiepaartromboseOorstromingGalileo GalileiHidroëlektrisiteitLeeuMoslemKarooBlourokkeSoortnaamCheslin KolbeTydMiltTuisbladTermiese geleidingsvermoëStikstofAfrikaanse WikipediaBorskankerBeurtkragSuid-Afrikaanse randDrie-eenheidWikiquoteBek-en-klouseerAnrich HerbstRobbeneilandKunsSkoenlapperSleutel (musiek)VroueregtePeach van PletzenMosambiekkanaalKonjunktivitisKunsmatige intelligensieIndustriële RevolusieInkomsteBeaufortskaalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogBestuiwingAnale seksFranse RewolusieAfkortingRooikatDesimale breukeBreinJagluiperdOutismeKolonoskopie🡆 More