Lugmagbasis Makhado

Lugmagbasis Makhado (ICAO: FALM) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die verste noord in Suid-Afrika geleë by Louis Trichardt, naby die grens met Zimbabwe.

Lugmagbasis Makhado
Air Force Base Makhado
IATA: GeenICAO: FALM
Opsomming
Tipe lughawe Militêr
Operateur Suid-Afrikaanse Lugmag
Ligging Louis Trichardt, Limpopo
Hoogte bo seevlak 3,069 vt / 935 m
Koördinate 23°9′36″S 29°41′48″O / 23.16000°S 29.69667°O / -23.16000; 29.69667 29°41′48″O / 23.16000°S 29.69667°O / -23.16000; 29.69667
Webtuiste www.af.mil.za
Landkaart
FALM is in Limpopo
FALM
FALM

Ligging in Limpopo

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
10/28 4,020 13,189 Teer
10L/28R 500 1,640 Teer

Dit is die modernste basis van die lugmag en staan nie-amptelik bekend as Fighter Town, RSA. Die basis se leuse is Castrum Borealis (Fort van die Noorde).

Tuiste van eenhede

  • 2 Eskader SALM (gevegseskader)
  • 85 Vlieggevegskool, SALM
  • 102 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
  • 515 Eskader, SALM - Sekerheidsdienste
  • 3 Lugonderhoudseenheid - Onderhoudsdienste

Geskiedenis

Die basis is op 14 Oktober 1987 geopen as LMB Louis Trichardt, maar na 'n naamsverandering op 7 November 2003 word dit hernoem na die nabygeleë dorp Makhado (Louis Trichardt).

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ICAOLouis TrichardtSuid-Afrikaanse LugmagZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaBysteekJeanette FerreiraSpringbokkeSeevlakstygingSuikersiekteSikloonPornografiese subgenresWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)1913Afrikaanse WikipediaVolstruisRacheltjie de BeerSoweto-opstandFinansiële staatKrugerwildtuinAardkorsGeldMonopolieAanpassingskapasiteitPornhubMiljardWetenskapApostoliese GeloofsbelydenisSkuinsstreepDemokrasieSoutsuurKaapse florarykEngelandGetalOogproblemeLimfvatstelselAnilingusCarike KeuzenkampKinderregteNederlandHemelvaartsdagCholeraHector PietersonGasGeweldSpoorvervoer in Suid-AfrikaEngelsJeuksiekteWeer (meteorologie)KoorsblaarOm-te-infinitiefkonstruksieWitbloedselWaterbesoedelingKrampDigvormEkonomieJaco JacobsWerkersdagYouTubeTreinSpysverteringstelselKoolstofdioksiedEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaFacebookDemi Lee MooreDoelwitLys van Griekse mitologiese figureKonsentrasiekampTerracottaleërDaggaSenuweestelselWikimedia-stigtingJak de PriesterSpinnekopBesoedelingLys van myne in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Grond🡆 More