Ludwigsburg, Duitsland

Ludwigsburg is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 93 035 op 31 Desember 2016 en 'n oppervlakte van 43,35 km².

Die stad is 12 km noord van Stuttgart langs die Neckar geleë. Ludwigsburg is in 1704 deur hertog Eberhard Ludwig gestig en staan bekend vir sy paleis, die omliggende tuine en lane.

Ludwigsburg
Ludwigsburg, Duitsland

Kaart Wapen
Ludwigsburg, Duitsland
Ludwigsburg, Duitsland
Vlag
Ludwigsburg, Duitsland
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Ludwigsburg, Duitsland Baden-Württemberg
 Koördinate 48°54′N 9°12′O / 48.900°N 9.200°O / 48.900; 9.200
 Stigting (eerste verwysing) 1704
 Stadstatus 1718
 Oppervlakte:  
 - Totaal 43,35 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2016) 93 035
 - Bevolkingsdigtheid 2146/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Matthias Knecht
 Amptelike Webwerf ludwigsburg.de Geargiveer 4 Mei 2012 op Wayback Machine

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Baden-WürttembergDuitslandNeckarStuttgart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese elementOplossing (chemie)WortelNoord-KaapApartheidSonkragMenstruasieBevolkingsafnameBrugVolhoubare ontwikkelingBiologieDolfynMaagErns GrundlingGeskiedenis van die BoererepubliekeLeenwoordKinderregteNamibiëDesmond TutuChristiaan BarnardSekondêre sektor van die ekonomieRenaissanceMohammedSeksuele opwekkingSaartjie BaartmanEmosieHorlosieHarry Herbert CrosbyOranjerivierJode in Suid-AfrikaNieu-SeelandOmtrek, oppervlakte en volumeTuberkuloseLys van kinderspeletjiesGrondwaterNeurenberg-verhoreVerantwoordelikheidTweede WêreldoorlogNagmaalLys van Suid-Afrikaanse musikantePolitieke partyOnderwerp (taalkunde)EngelsLys van kleureLenteDemokratiese Republiek die KongoOrthopteraHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWoudLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumAardverwarmingHerfsWetenskaplike klassifikasieKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)WeervoorspellingSebraPornhubFaktuurToestand van materieNederlandsBiodiversiteitPrimêre sektor van die ekonomieLongDirekte en Indirekte redeIndustriële RevolusieWerkersdagSinkGeskiedenis van AfrikaansSteve BikoFrankrykPoësieBeesagtigesTandbederfPaarl Gimnasium🡆 More