Ludwig Mies Van Der Rohe

Ludwig Mies van der Rohe (eintlik Maria Ludwig Michael Mies, * 27 Maart 1886 in Aken; † 19 Augustus 1969 in Chicago) was 'n Amerikaans-Duitse meester-argitek, ontwerper en tussen 1930 en 1933 ook hoof van die beroemde Duitse kuns- en argitektuurskool Bauhaus.

Ludwig Mies van der Rohe
Ludwig Mies van der Rohe in 1934
Ludwig Mies van der Rohe in 1934
Gebore
Maria Ludwig Michael Mies

27 Maart 1886
Sterf17 Augustus 1969 (op 83)
NasionaliteitVlag van Duitsland Duitsland (1886–1944)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (1944–1969)
BeroepArgitek
EggenootAdele Auguste (Ada) Bruhn (1913–1918, geskei)
Kinders4
Ouer(s)Michael Mies
Amalie Mies (née Rohe)
Ludwig Mies Van Der Rohe
Die rekonstruksie van L. Mies van der Rohe se Duitse pawiljoen tydens die wêreldtentoonstelling in Barcelona 1929

Sy ontwerpe word gekenmerk deur puristiese vormgewing en die grootskaalse gebruik van glas, staal en beton. Hulle lewer ook die grondslag vir die oprigting van groot geboue met suiwer glasfasades (sogenaamde wolkekrabbers) volgens die "Internasionale Styl", een van die moderne stromings van die argitektuur. Sy persoonlike leuse is "weniger ist mehr" (minder is meer).

Bibliografie

  • Doherty, Eithne: Ludwig Mies van der Rohe. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 17, nr. 2, Desember 1967

Eksterne skakels

Tags:

188619 Augustus196927 MaartAkenBauhausChicagoDuitslandVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooibokSlag van BloedrivierEkonomie van Suid-AfrikaRacheltjie de BeerTermietAbstraksie (rekenaarwetenskap)VrouXenofobie in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaAfkappingstekenLabia (geslagsdele)SpreeuDaggaReënvalbepalingSpierBevolkingsafnameVigsInfeksieChemiese verbindingAluminiumNatuurlike hulpbronKlimaatveranderingHorlosieEerste WêreldoorlogChemiese reaksieStereotipeDokterWikiquoteBlack SashIntensiewe vormAfkortingLKonsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RieldansSomerSatellietMantisIslamitiese StaatNederlandsKontinentOmtrek, oppervlakte en volumeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOraniaHannes van WykLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentFotosinteseAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGianna MichaelsJodePeter SnydersVersamelnaamSpysverteringstelselThabo MbekiDiarreeSonnestelselKoringMisdaadromanKeramiekWetenskaplike klassifikasieRenosterMartin Luther King jr.DansLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSwawelKlein-KarooRekenaarJavaScriptPoesBek-en-klouseerWolfSwart nasionalisme🡆 More