Luapula

Die provinsie Luapula is een van Zambië se nege provinsies en is in die noorde van die land geleë.

Die hoofstad is Mansa, voorheen Fort Roseberry. In die weste, suide en noorde grens die provinsie aan die Demokratiese Republiek van die Kongo en in die ooste aan die Noordelike Provinsie.

Luapula
Luapula in Zambië

Die geskatte inwonertal in 2009 was 1 029 215, meer as twee keer die 1980-sensussyfer van 412 798. Die inwonertal is die tweede minste van die nege provinsies. Luapula beslaan 50 567 km2, skaars 7% van die hele land, maar nietemin amper 10 000 km2 groter as Nederland.

Buiten die hoofstad, wat ook die grootste nedersetting is, is die ander vername dorpe (met geskatte bevolking in 2009 tussen hakies): Kawambwa (23 832), Mwanzakombe (13 459), Mwense (5 068), Nchelenge (27 242) en Samfya (23 836).

Die provinsie is na die Luapula-rivier vernoem en sluit groot gedeeltes van twee mere in, Mweru en Bangweulu.

Verwysings

Tags:

Demokratiese Republiek van die KongoMansaNoordelike Provinsie (Zambië)Zambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofstadWet op NaturellengrondTrekarbeidSinkIdioomMaselsNierversakingHipoteseBysteekDermpoliepElandréKletsrymTeam Fortress 2RenaissanceLionel MessiSirkelMeervoudVaginaWaterkringloopSteve BikoKoppelteken3D-rolprentLeonardo da VinciKonjunktivitisAkroniemMieliestronkCheslin KolbeOlimpiese SpeleHartaanvalDricus du PlessisBloemfonteinKindersiektesKatoenReënSout (chemiese stof)2001OorkruipersTandbederfAbstraksie (rekenaarwetenskap)AspoestertjieVolhoubaarheidHartNazi-DuitslandKlein-KarooMahatma GandhiSkooluniformWetenskaplike klassifikasieJacques LootsWetenskapBevolkingLiesbreukLandbou in Suid-AfrikaVierkantswortelKlavierPornografiese akteurFinale OplossingNoordwesKarlien van JaarsveldKolorektale kankerDaggaOrrelLys van Afrikaanse rolprenteSirkusVlag van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoSuid-AfrikaVraag en aanbodLeierStaatstoelaeRugbyVerkleurmannetjieVryheidsmanifesTatoeëermerkThabo MbekiJavaScript🡆 More