Louterwater: Nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika

Louterwater is 'n nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is op die R62 hoofpad geleë.

Louterwater
Nedersetting
Louterwater is in Oos-Kaap
Louterwater
Louterwater
Louterwater: Geskiedenis, Distrik, Sien ook Louterwater se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°48′0″S 23°40′0″O / 33.80000°S 23.66667°O / -33.80000; 23.66667 23°40′0″O / 33.80000°S 23.66667°O / -33.80000; 23.66667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Oppervlak
 • Totaal1,99 km2 (0,77 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 829
 • Digtheid2 427/km2 (6 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense70.3%
 • Swart mense27.4%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 74.2%
 • Xhosa 21.2%
 • Engels 1.7%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
6435
Poskode (posbusse)
6435
Skakelkode042

Geskiedenis

Die dorp het rondom die smalspoorlyn ontwikkel. Op 'n nabygeleë plaas met dieselfde naam is die landgoed van die familie Rademeyer. Hulle is afstammelinge van die kommandant JI Rademeyer wat homself gedurende die Sesde Grensoorlog (1834-1835) onderskei het. Hulle het hulle weg oopgeveg uit 'n hinderlaag wat self sir Benjamin D'Urban beïndruk het.

Distrik

Die hoofkantoor van Langkloof Koöperatiewe Vereniging (Lanco) is hier gevestig. Hulle verpak, verkoel en versprei vrugte. Hulle beheer ook die verspreiding van kunsmisstowwe en landbouchemikalieë.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Louterwater GeskiedenisLouterwater DistrikLouterwater Sien ookLouterwater VerwysingsLouterwaterNedersettingOos-KaapR62 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudMenseregtedagToekoms van die AardeGesonde dieetLys van Afrikaanse televisiereekseDuitse maselsSuikersiekteTrekarbeidMaselsJode in Suid-AfrikaVerkleinwoordSwawelKoperOmtrek, oppervlakte en volumeHemelvaartsdagBlourokkeDermpoliepAbsolute monargieSeksueel oordraagbare infeksieDrie-eenheidVierkantswortelSpysverteringstelselProteïenGenadedoodSwart nasionalismeHamburgerMieliestronkAustraliëKrokodilHomofoonByMaatskappyReënspinnekopMensTandbederfAngssteuringSuid-AfrikaDansKimberleyIngenieurswese1990Geskiedenis van AfrikaansAfrikanersVerkleurmannetjieLandbouKinderregteHondSkildklierKapitalismeWynand du ToitRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HipoteseVoedselkettingApartheidPampoentjiesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoolstofdioksiedSteenkool in Suid-AfrikaElon MuskSlawernyPaasfeesMobutu Sese SekoJeugdagMiddeloorontstekingBernice WestVars waterStikstofGasNapoleon BonaparteFiela se kind (rolprent)Wapen van Suid-AfrikaCovid-19-pandemieOnderwysSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLettergreep🡆 More