Louis P. Avenant: Suid-Afrikaanse skrywer

Louis P.

Avenant is 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy skryf ontspanningsverhale.

Lewe en skryfwerk

In “Dwaallig of ster” is Vic Loedolf van die on-derdorp se ma oorlede omdat die spoorwegdokter eers klaar wou tennis speel voordat hy wou uitkom. Vic besluit om 'n regte dokter te word wat onder sy eie mense werk. Na baie swaarkry word hy eindelik wel 'n dokter en 'n gesogte immunoloog. Sy sosiale kring, sy be-kendheid en sy leefstyl maak dit egter baie moeilik vir hom om onder sy eie mense te werk en hy moet 'n keuse maak. “Die hotnotsvy is vrank” is 'n roman oor die vissers geskryf in die vissersidioom, waar Dries sy lewe herleef op soek na die betekenis daarvan. Hy herleef die grootwordjare saam met Pa Petta op die skuit Megal in die diepsee, en Nardeen wat op die kaaimuur staan en wag.

Publikasies

  • 1969 Dwaallig of ster
  • 1972 Die hotnotsvy is vrank

Verwysings

Tags:

SkrywerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toestand van materieKunsmatige algemene intelligensieNaaldekokerAfro-AmerikanersGlasLimpopo (rivier)SonnestelselThys die BosveldklongApostoliese GeloofsbelydenisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOlimpiese Somerspele 2024PseudowetenskapBevolkingVoedingKaapse florarykKatTransatlantiese slawehandelDierWiskundeKatoenSoogdierEmo AdamsAfrikaanse TaalmonumentSoweto-opstandMateriaalAarverkalkingTydOligopolieSkaakWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLemoenKoos du PlessisJodeWaterbesparing in Suid-AfrikaFrederik Willem de KlerkJan van RiebeeckSonkragAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidFaf de KlerkKommunikasieJagluiperdWêreld- Ekonomiese ForumSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonjunktivitisMielieBelastingKunsLetterkundeKunsmatige intelligensieVleilandDolfynGeslagsgelykheidEnkelvoudige sinNasionalismeKinkhoesStaatstoelaeHeupBesoedelingDieregeluideRacheltjie de BeerLangste woordGedigGenitale vratDriedimensioneelWolfSuid-Afrikaanse randMieliestronkJansenvilleOranjerivierFacebookAfrikaansDrakensbergeStikstofBlack SashOranje-VrystaatHartversakingMagnetismeRym🡆 More