Louis Eksteen

Louis Cornelius Eksteen (20 Oktober 1930 – 13 Oktober 2001) was 'n Afrikaanse taalkundige en digter.

Hy is in Windhoek gebore. Hy het aan die Universiteit van Pretoria en aan die Gemeentelijke Universiteit van Amsterdam gestudeer. Daarna was hy redaksioneel verbonde aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Louis Eksteen
Louis Eksteen
Gebore
Louis Cornelius Eksteen

(1930-10-20)20 Oktober 1930
Sterf13 Oktober 2001 (op 70)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepDigter en taalkundige
Bekend virDie Afrikaanse Woord (1978)
Die Gebruik van die Hoofletter in Afrikaans (1980)
Eensillabige Rymwoordeboek van Afrikaans (1981)
Afrikaanse Sinoniemwoordeboek met Antonieme (1981)
Tweetalige Afkortingswoordeboek (1981)

Vanaf 1966 is hy dosent aan die Universiteit van Pretoria, waar hy in 1974 as professor in Afrikaanse taalkunde aangestel is.

Van sy taalkundige publikasies is onder andere:

  • Die Afrikaanse Woord (1978)
  • Die Gebruik van die Hoofletter in Afrikaans (1980)
  • Eensillabige Rymwoordeboek van Afrikaans (1981)
  • Afrikaanse Sinoniemwoordeboek met Antonieme (1981) en
  • Tweetalige Afkortingswoordeboek (saam met J.G. du P. Pretorius, 1981).

In 1963 verskyn sy eerste digbundel, 'n Fluit in die Riet, gevolg deur Verse van 'n Landloper (1969) en Skuilhoek (1982).

Hy is op 13 Oktober 2001 in Pretoria oorlede.

Verwysings

Tags:

AfrikaansAfrikaanse DigtersTaalkundigeUniversiteit van PretoriaWindhoekWoordeboek van die Afrikaanse Taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingSkooluniformVars waterTrigeminale neuralgieSlaginstrumentSteenkool in Suid-AfrikaReënvalbepalingMcDonald'sDiarreeCarles PuigdemontSeksVryheidsmanifesOligopolieKolonoskopieBoelieryWaterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfleiding (taalkunde)Lys van visseLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVerdampingNasionalismeKontinentAppel (sanger)Team Fortress 2Rym7de LaanLys van bekende Suid-AfrikanersHulpwerkwoordSharpeville-slagtingPseudowetenskapKoolhidraatAardedagLeierProvinsies van Suid-AfrikaOopbroninhoudVersoeningsdagWeervoorspellingZoeloesKanadaBiologieAnneli van RooyenNiersteenSiya KolisiGeslagsgelykheidBorsKKolitisWaterbesparing in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerReënspinnekopSwawelHondHelpmekaar-kollegeSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlein vyf diereEkonomieMangelontstekingFabelMateriaalReg tot ‘n gesonde omgewingPeter SnydersVlekvrye staalNamibiëStereotipeVliegtuigHamburgerWortelAsiëStilleweMenslike seksuele gedragProstaatkankerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLiewe HeksieTermietVryheid van spraak🡆 More