Lou Andreas-Salomé

Lou Andreas-Salomé (12 Februarie 1861, Sint Petersburg, Rusland - 5 Februarie 1937, Göttingen, Duitsland) was 'n Russies-Duitse skrywer wat onthou word om haar vriendskappe met belangrike mans van haar era.

Lou Andreas-Salomé
Lou Andreas-Salomé
Gebore12 Februarie 1861
Sterf5 Februarie 1937
NasionaliteitVlag van Republiek van Weimar Republiek van Weimar
BeroepSkrywer

Salomé was die dogter van 'n Russiese leëroffisier wat van die Franse Hugenote afgestam het. Sy het in die teologie gestudeer aan die Universiteit van Zürich. In 1882 het die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche op haar verlief geraak, maar sy het Nietzsche se huweliksaanbod van die hand gewys.

In 1887 het sy met Friedrich C. Andreas, 'n professor aan die Universiteit van Göttingen, getrou. In 1897 het sy die digter Rainer Maria Rilke ontmoet wat veertien jaar jonger as sy was en ook op haar verlief geraak het. Sy sou een van die vormende invloede op Rilke se lewe word. In 1911 is sy verbind met die Weense sirkel van psigoanaliste, en sy was ook 'n vriendin en dissipel van Sigmund Freud.

Benewens romans sluit haar werke Friedrich Nietzsche in seinen Werken (1894; “Friedrich Nietzsche in Sy Werke”), Rainer Maria Rilke (1928) en Mein Dank an Freud (1931; “My Dank aan Freud”) in. Haar korrespondensie met Rilke is in 1952 gepubliseer.

Verwysings

Tags:

GöttingenSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChristendomVerenigde State van AmerikaProvinsies van Suid-AfrikaUnited Democratic FrontLys van Afrikaanse rolprenteMediaWikiSuikersiekteJan de WetSonnestelselBaardskeerder-spinnekopUnie van Suid-AfrikaSelfieEksodus (uittog)LandbouAarde se atmosfeerJohan StemmetOnse VaderKoolhidraatPenisBayer 04 LeverkusenNederlandPornografiese akteurAfrikaTrappe van vergelykingKankerBosluisbytkoorsPeach van PletzenLuiaardKaapstadse waterkrisis 2015-2018Gianna MichaelsLys van elemente volgens simboolHomoseksualiteitVideoMuishondWetenskaplike klassifikasieGroepsdrukRolprentSimboolOu Apostoliese KerkKiewieteVersoeningsdagAntoniemLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEkostelselIndonesiëErfenisdag (Suid-Afrika)Zenobia KockItaliaansMenslike-ontwikkelingsindeksPapierKoorsKunsmatige algemene intelligensieIndo-Europese taleApokriewe boekeLikkewaanOmtrek, oppervlakte en volumeSarah Rose KarrPrince Alfred HamletLionel PetersonMenslike seksuele gedragHoopIngenieursweseBokmakierieBeeldspraakKoos du PlessisHannes van WykVleilandSirkelAfrikaanse woordelys en spelreëlsGewoonteWekkerChris HaniHernubare energieDinteranthusDooie SeeMartin Luther King jr.Getal🡆 More