Lorreins

Lorreins (Frans: Lorrain), of Lotharings is 'n oïl-taal, die versamelnaam vir die Romaanse streektale wat in die Franse gewes Lotaringe (Frans: Lorraine) gepraat word.

Dit word ook in die aangrensende Gaume in België gepraat waar dit as Gaumais aangedui word.

Lorreins
Gepraat in: Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van België België 
Gebied: Lorreins Lotaringe
Lorreins Wallonië
Totale sprekers:
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloiberies
    Galloromaans
     Gallorhaeties
      Oïl
       Lorreins 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3: - 
Langues d'oil

Die taal word soms in die Vogese gehoor waar argaïse vorm bewaar gebly het (byvoorbeeld tchaté in plaas van château ). Die taal staan egter op die rand van uitsterwing.

Naas Lorreins word in Lotharinge ook 'n Frankiese, Germaanse dialek, Lotharings Frankies, gepraat wat ook as Lothringisch, Francique, Platt, Lothringer Platt of Lothringer Déitsch bekend staan.

Eksterne skakels


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Tags:

BelgiëFranse gewesteLotaringeRomaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteMuskietEl (lengtemaat)DigtheidLionel PetersonSpinnekopStresBloedingVaalrivierRonelda KamferBreinMagnetismeAkademiaRenteEreksieKweekhuiseffekWater (molekuul)Nasionale PartyKaapstadse waterkrisis 2015-2018Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNicola HanekomRoossenekalSowjetunieNeurenberg-verhoreWayback MachineLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRolprentEekhoringVars waterProteïenJavaScriptPersoonlikheidRobert SobukweMaselsRicus NelLYstervarkAnglo-BoereoorlogKonsentrasiekampKaren MeiringSinoniemMis (weerkunde)WikiquoteHamilton WesselsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAmandelCounter-Strike (videospeletjie)Atlantiese OseaanHulpwerkwoordDonderstormFosforMensPriemgetalSikloonLys van lande volgens bevolkingSonsteekEskomBurgerregteVlinderVlagterminologieOseaanbesoedelingVoorsetselBergen-Belsen-konsentrasiekampTrevor NoahSuid-Afrikaanse WeermagSonnestelselEjakulasieNamakwalandHeuningbyMierIndiese OseaanAnrich HerbstVerdamping🡆 More