Die Loodvis (Labeo molybdinus) is 'n varswater vis wat voorkom in mere en riviere vanaf die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier en verder suidwaarts tot by die Tugelarivier in KwaZulu-Natal.
In Engels staan die vis bekend as die Leaden labeo.
Loodvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. molybdinus |
Binomiale naam | |
Labeo molybdinus du Plessis, 1963 |
Die vis is gryserig bruin en die boonste skubbe is helder groen terwyl die skubbe aan die onderkant ligter is. Die vis word 380 mm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 1.685 kg.
Die vis leef saam met die Rooioog-moddervis maar blyk meer die dieper poele te verkies. Hulle vreet alge en migreer stroomop tydens die reënseisoen om te paar.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Loodvis, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.