Loodsvis

Die Loodsvis (Naucrates ductor) is 'n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld in warm en tropiese waters.

In Engels staan die vis bekend as die Pilotfish.

Loodsvis
Loodsvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Naucrates

Rafinesque, 1810
Spesie:
N. ductor
Binomiale naam
Naucrates ductor
(Linnaeus, 1758)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is blou aan die bokant en silwerig aan die onderkant. Daar is vyf breë, swart, vertikale strepe oor die lyf. Die dorsale, anale en bekkenvinne is swart met 'n wit punt. Die stertvin is dofgeel met 'n geel vlek op die basis en die stertlobbe se punte is ook wit. Die vis word tot 1,8 m lank en 46 kg swaar.

Habitat

Die vis is 'n pelagiese vis en kom voor tot op dieptes van 200 m. Die vis word gesien waar hulle die boeggolf van haaie, mantas, groot beenvisse, seeskilpaaie en ook skepe ry.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Loodsvis VoorkomsLoodsvis HabitatLoodsvis Sien ookLoodsvis BronLoodsvis Eksterne skakelLoodsvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterSlawernyPoësieEnkelvoudige sinKolonisasieTuberkuloseTandbederfNarsistiese persoonlikheidsteuringSout (chemiese stof)BTWPrimêre sektor van die ekonomieAfrikaanse taalleerFrederik Willem de KlerkGalileo GalileiRassisme in AfrikaDesmond TutuPad na jou hartSamestellingVolhoubaarheidSeksuele opwekkingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatoenSosiale ordeStaatstoelaeLyfstraf in skoleAluminiumAborsie in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaYstervarkBestaansboerderyBruin menseMeettegniekDricus du PlessisAardedagHoofstadAarde se atmosfeerBoor (element)Gesonde dieetBloeddrukNatuurrampWikiquoteVoedingJohannes MeintjesBewussynSkoolPaasfeesPinksterKweekhuiseffekNasionalismeTeam Fortress 2VoegwoordInternetVerkoueLWortelAandagstreepLys van Suid-Afrikaanse skrywersGalblaasWêreld- Ekonomiese ForumDundermWet op Bantoe-onderwysManie LibbokErfenisSpringbokTussenwerpselRoofvoëlDemografie van Suid-AfrikaChloorWayde van NiekerkSoogdierCovid-19-pandemieStrykysterGroepsgebiedewetMeningsverskil oor aardverwarmingHamburgerVerantwoordelikheid🡆 More