Long Thanh Internasionale Lughawe

Long Thanh Internasionale Lughawe (Viëtnamees:Sân bay Quốc tế Long Thành) is 'n beplande lughawe wat in Viëtnam, 40 km noord van Ho Chi Minh-stad, in Long Thanh, Dong Nai gebou gaan word.

Long Thanh Internasionale Lughawe Die artikel of hierdie afdeling beskryf iets wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting mag spekulatief wees en is onderhewig aan nuwe verwikkelings.

Die lughawe sal 5 000 hektaar grond beslaan. Konstruksie is in 2015 begin en behoort teen 2020 voltooi te wees.

Long Thanh Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Long Thành
IATA: N/AICAO: N/A
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Southern Airports Authority
Bedien Ho Chi Minh-stad, Viëtnam
Landkaart
N/A is in Viëtnam
N/A
N/A

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton

As die eerste fase voltooi is, sal die lughawe 2 aanloopbane hê (4 000 m lank, 45 m wyd) en sal dit 25 miljoen passasiers per jaar kan bedien. Die lughawe sal uitgebrei word tot en met die jaar 2030. Vanaf 2030, sal dit 4 terminale en 4 aanloopbane hê, en in staat wees om 100 miljoen passasiers per jaar en 5 miljoen ton vrag per jaar te vervoer. Dit sal die grootste lughawe in Viëtnam wees en een van die grootste lughawens in Suidoos-Asië word. Die totale koste vir die eerste fase beloop VS$ 6,7 miljard.

Tags:

2020Ho Chi Minh-stadLughaweViëtnamViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpysverteringstelselPoësieAfrikanersGedigStedelike hitte-eilandSpringbokkeGordelroosApartheidSaartjie BaartmanRugbyChristendomWekkerKolonialismeTolla van der MerweGeskiedenis van AfrikaansFrederik Willem de KlerkLeesNierversakingAarde se atmosfeerWikiLeestekenSeisoenSokkerHoofkarakterDistrik SesHibernasieRivierN.P. van Wyk LouwVryheidsmanifesSlag van BloedrivierErfenisBorskankerKoos du PlessisLyfstraf in skoleInligtingSomerBiologieToutrekSpinnekopKoperMierMensTaalHarry PotterDriedimensioneelSatellietVlinderVergelykings (taalkunde)PretoriaCarike KeuzenkampVersamelnaamWeer (meteorologie)DuitslandAfrikaWikiquoteMiltLys van visseNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWeeluisWaterstofAfleiding (taalkunde)Antjie SomersAardeHolocaustDramaRobert SobukweKweekhuiseffekConsolidated B-24 LiberatorHoofpynVryheid van spraakSportBTWOrgasmeVoegwoordNasionalismeKunsmatige intelligensie🡆 More