Lohatlha: Militêre opleidingsgebied

Lohatlha is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika ongeveer 30 km noord van Postmasburg.

Die naam beteken: plek van die vaalbos.

Lohatlha
Lohatlha is in Noord-Kaap
Lohatlha
Lohatlha
Koördinate: 28°3′0″S 23°3′0″O / 28.05000°S 23.05000°O / -28.05000; 23.05000 23°3′0″O / 28.05000°S 23.05000°O / -28.05000; 23.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitZF Mgcawu
Plaaslike MunisipaliteitTsantsabane
TydsoneUTC+2 (SAST)

Geskiedenis

Neerslae mangaan en ystererts is in die 1920's op die oorspronklike plaas ontdek. Albei minerale word nog gemyn. Die dorp is ook bekend as die basis van die Suid-Afrikaanse Leër se Gevegskool wat in 1978 hier gestig is. Hier was verskeie militêre oefeninge gehou in die verlede.

Sien ook

Bron

Tags:

Noord-KaapPostmasburgSuid-AfrikaVaalbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisWaterpokkiesBysteekMaselsSwartrenosterWitbloedselJohannes HahnDricus du PlessisKoperHelpmekaar-kollegePenisJohannesburgWinnie Madikizela-MandelaSeksuele penetrasieAppel (sanger)Lys van visseTatoeëermerkRenaissanceGesondheidAnneli van RooyenHernubare energieWeeluisKlereKoolhidraatGianna MichaelsSwangerskapSkaapHannes van WykVleilandVlag van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaAlkoholismeLiesbreukSwartbewussynsbewegingSeksposisieVerenigde KoninkrykTaalfossielMIV/vigs in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumRumatoïede artritisAsiëProteïenOssewaAnilingusBelgiëTekstielAtoomHolocaustHoofpynKaliumKondensasieJodeAboriginesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOlimpiese SomerspeleOogproblemeOogIdioomVerenigde State van AmerikaKlein-KarooDaggaPubliekSelfieInfeksieBTWSout (chemiese stof)Afrikaanse TaalmonumentWikiquoteGlasKweekhuiseffekDundermKlavierBoor (element)🡆 More