Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil

Die logaritmies gemiddelde temperatuurverskil (LGTV of ΔTlg) word gebruik om die temperatuur dryfkrag vir warmteruiling in vloeistelsels, soos hitteruilers te kwantifiseer.

Die LGTV is 'n logaritmiese gemiddelde van die temperatuurverskil tussen die warm en koue strome aan elke punt van 'n hitteruiler. Hoe groter die LGTV, hoe meer warmte word uitgeruil.

Definisie

Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
'n Tipiese konfigurasie van 'n hitteruiler.

Ons aanvaar dat 'n generiese hitteruiler twee kante het (wat ons hier "A" en "B" sal noem) waar die warm en koue strome invloei of uitvloei; die LGTV word dan gedefinieer deur die logaritmiese gemiddelde as volg:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  en Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  is die benaderingstemperatuur aan die twee kante van die hitteruiler.

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Hierdie vergelyking is geldig vir beide parallelle vloei waar die strome van dieselfde kant invloei en vir teenstroom vloei waar die strome van verskillende kante af invloei. 'n Derde tipe vloei is kruisvloei waar een van die strome dieselfde nominale temperatuur het op alle punte van die oordragoppervlak. Die wiskunde is soortgelyk behalwe dat 'n korreksiefaktor F dikwels toegepas moet word in die hitte-oordrag vergelyking.

Daar is tye wanneer die vier temperature wat gebruik word om die LGTV te bepaal nie beskikbaar is nie. Die NTU-metode mag dan gebruik word.

Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Verskil tussen GTV en LGTV.

Die volgende benadering kan ook gebruik word:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

waar

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Kyk grafiek aan die regterkant.

Afleiding van formule

Hierdie formule word soos volg afgeleiː

Die hittelas van die warm en koue kant kan soos volg geskryf word:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 


Herskryf die twee vergelykings hierbo:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Indien die twee vergelyking bymekaar gevoeg word, word die volgende gekry:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Siende dat:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Dan is:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  - *

Die terms Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  en Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  is die twee benaderingstemperature van die hitteruiler. Stel hierdie gelyk aan Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  en Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Indien 'n baie klein gedeelte van die hitteruiler beskou word, sal Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil . Vervang nou:

      Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  met Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

en

      Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  met Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 


Verder, indien:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

vervang word met:

      Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

dan is:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Indien gedifferensieer word vir die hele lengte van die hitteruiler:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Indien vergelyking * herskryf word:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Vervang hierdie vergelyking in:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Dus:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Gebruik

Wanneer dit bereken is, word die LGTV gewoonlik gebruik om die warmteoordrag in 'n hitteruiler te bepaal volgens die volgende vergelyking:

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Waar Q die uitgeruilde warmte-energie is (in watt), en U die warmteoordragskoëffisiënt (in watt per kelvin per vierkante meter) en A die oordragoppervlak in vierkante meter is. In warmteoordragskoëffisiënt word beskryf hoe U bepaal word.

Temperatuur korreksiefaktor

Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Enkel mantelgang, enkel buisgang. Ft = 1
Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Een mantelgang, twee buisgange. Om Ft te bepaal, gebruik formule.
Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Verdeelde vloei mantel, twee buisgange.
Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Vertakte vloei mantel, twee buisgange.
Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
Twee mantelgange, vier buisgange.

Wanneer 'n hitteruiler meer as een buisgang het, ondervind elke buisgang nie teenstroom nie - sommige buise ondervind parallele vloei. In so 'n geval moet Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  gekorrigeer word met 'n korreksiefaktor Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil .

Hierdie temperatuurkorreksiefaktor is 'n funksie van die hoeveelheid gange van die hitteruiler, die posisie van die in- en uitlate van die hitteruiler en die in- en uitlaat temperature.

Vir 'n enkel buisganghitteruiler is Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Vir 'n hitteruiler met een mantelgang en buisgange in veelvoude van twee, kan Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  soos volg bepaal word:

As Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  = mantelkant inlaat, Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  = mantelkant uitlaat, Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  = buiskant inlaat, Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  = buiskant uitlaatː

    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 
    Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil 

Die afleiding van hierdie formule word gegee deur Kern (1950).

Vir ander hitteruilerkonfigurasies moet dit afgelees word van grafieke. Hierdie grafieke is ook 'n funksie van Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil  en Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil .

Verwysings

  • Coulson and Richardson's Chemical Engineering, volume 6, 4de uitgawe, 2005, hoofstuk 12.6, bladsy 655
  • Kay J M & Nedderman R M (1985) Fluid Mechanics and Transfer Processes, Cambridge University Press

Kyk ook

Tags:

Logaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil DefinisieLogaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil Afleiding van formuleLogaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil GebruikLogaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil Temperatuur korreksiefaktorLogaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil VerwysingsLogaritmies Gemiddelde Temperatuurverskil Kyk ookLogaritmies Gemiddelde TemperatuurverskilHitteruiler

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartPapierStilleweNedersettingRenosterWalt DisneyGoogle TranslateVermontOseaanPaddaBetonKlereWerkwoordBruin mensePoësieBokmakierieKakiebosDemi Lee MooreBosluisbytkoorsKookpuntKoperWaterbesparing in Suid-AfrikaDonderstormGrondwet van Suid-AfrikaFinale OplossingMichael JacksonGriekse mitologieKompasKunsmisSuid-Afrikaanse randNasionale VrouedagNatuurbewaringSigaretKewerGoudJansenvilleDierSeksposisieLys van nedersettings in Suid-AfrikaPubiese hareSirkusVerdampingWikimedia-stigtingGasProstaatkankerVarkgriepRobert SobukweSokkerVingerseksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGrondsoorteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAustraliëWet op Bantoe-onderwysAfrikaanse TaalmonumentKasteel die Goeie HoopOutismeNasionale VrouemonumentNoordwesAtlantiese OseaanVersamelnaamKondensasieVerstedelikingPeriodieke tabelGeestesteuringKuberkrakerNic de JagerTrevor ManuelKlavierPersSonsteekNederlandsVrymesselary🡆 More