Logaritme

'n Logaritme is 'n wiskundige funksie, gewoonlik afgekort tot log.

Die logaritmiese funksie word gedefinieer as die inverse van 'n eksponensiële funksie ('n mag met vaste grondtal, as funksie van die eksponent). Om dit duidelik te spesifiseer word die grondtal benodig.

Logaritme
Grafiek van ln(x) en log10(x)

Die volgende drie logaritmes word dikwels gebruik:

  • Logaritmes met grondtal 10. Mens praat van 'n Briggse logaritme en noteer dit as log, log10, lg of 10log.
  • Logaritmes met grondtal e. Mens praat hier van 'n natuurlike logaritme, of Neperiaanse of Neperse logaritme, na die uitvinder John Napier. Die natuurlike logaritme word dikwels genoteer as ln, maar mense skryf ook soms log in vakgebiede waarby dit vanselfsprekend is dat die natuurlike logaritme bedoel word.
  • Logaritmes met grondtal 2. Die tipe logaritmes kom algemeen in rekenaarwetenskap voor. Hulle word dikwels genoteer as log2 of 2log, lb of kortweg log, as gesien in die konteks, die grondtal 2 vanselfsprekend is.

Definisie

Die logaritme vir die grondtal a van 'n getal x is die mag waartoe mens die grondtal a moet verhef om x as uitkoms te kry, dus:

    Logaritme .

Of anders geskryf:

    Logaritme .

Sowel die grondtal a as die argument x moet groter as 0 wees; bowendien mag a nie gelyk aan 1 wees nie.

Die logaritme vir die grondtal a is dus die inverse van die eksponensiële funksie met a as grondtal. Wanneer mens die grafiek van die logaritme vir die grondtal a teken ten opsigte van die lyn y=x, kry mens die grafiek van die funksie x → ax.

Die logaritme van 0 met 'n grondtal is nie gedefinieer nie, omdat daar geen mag bestaan met welke grondtal ook al wat nul is nie. Daarom het elke grafiek van 'n logaritme 'n asimptoot by nul.

Wanneer die grondtal a nie gespesifiseer word nie, dan is dit 10. Dus:

    Logaritme 

Definisies

Logaritme Natuurlike logaritme
1 Logaritme  Logaritme 
2 Logaritme  Logaritme 
3 Logaritme  Logaritme 
4 Logaritme  Logaritme 

Voorbeeld

Logaritme Natuurlike logaritme
Logaritme 

Logaritme 
Logaritme 
Logaritme 
Logaritme 

Logaritme 

Logaritme 
Logaritme 
Logaritme 
Logaritme 

Logaritme vir grondtal a (logax)

Om die logaritme van 'n getal x te kry in grondtal a, kan dit soos volg gedoen word.

    Logaritme 
    Logaritme 
    Logaritme 

Volgens die tweede definisie in die tabel hierbo kan die volgende gedoen word:

    Logaritme 

Dan is:

    Logaritme 
Logaritme 

Hierdie beginsel word gebruik in rekenaarprogramme wat slegs 'n natuurlike logaritme funksie het, soos Visual Basic.

Gewone of briggse logaritme

Die gewone of briggse logaritme, log, is die logaritme met die grondtal 10. Voor die koms van sakrekenaars is hierdie logaritme baie by berekeninge gebruik.

Natuurlike of neperiaanse logaritme

Die natuurlike logaritme, dikwels geskryf as ln, maar in wiskunde gewoonweg as log, is die logaritme met die grondtal e = 2,718281828... :

    Logaritme 

In plaas van loga(x) word dit ook as alog(x) geskryf. By 'n n-tallige getalstelsel word die a in loga(x) dikwels nie genoteerd wanneer hierdie gelyk is aan n nie. So word in die normale tientallige stelsel log(x) genoteer, waar log10(x) bedoel word.

Logaritme 
Grafiek van die logaritme met grondtal 10 as funksie van x.
Let op: aan die linkerkant van die grafiek het die logaritme 'n asimptoot na oneindig soos x al klein word.

Voorbeelde

Logaritme 
Log-log grafiek van 'n planeet se tydperk en sy afstand van die son

In die praktyk is log veral handig om oplossings vir x te vind in die volgende vergelyking:

    Logaritme 

Dus is:

    Logaritme 
    Logaritme 
    Logaritme 

Byvoorbeeld (sien log-log grafiek aan die regterkant), volgens teorie is die verband tussen die tydperk van 'n planeet se wentelbaan en sy afstand vanaf die son deur

    Logaritme .

gegee. Aangesien die helling van die lyn op die grafiek 3/2 is, is die verwantskap gedemonstreer.

Kyk ook

Tags:

Logaritme DefinisieLogaritme VoorbeeldeLogaritme Kyk ookLogaritmeEksponensiële funksieEksponentFunksieMagsverheffing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalWeskusFacebookNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJacques LootsSonnestelselVlekvrye staalSeksueel oordraagbare infeksieLys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StilleweEeuOseaanBevolkingsafnameLyfstraf in skoleChristendomMolekuulMynbedryf van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)TekstielGeboorteFaf de KlerkVoëlBeaufortskaalWolkAnale kankerSpierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VolhoubaarheidBeesvleisHernubare energieStedelike hitte-eilandFrankrykMiskruierMaan23 AprilHoofpynVingerseksJan van TonderJudaïsmeBruto binnelandse produkKoolstofdioksiedProvinsies van Suid-AfrikaMassaStaalPornografiese akteurMaagsweerBlack SashProstaatkankerVigsDemokrasieJaco JacobsSoogdierOnderhoudOssewaOrale seksC. Louis LeipoldtWekkerSokkerVierkantswortelHandbalMisdaadAspoestertjieAkroniemVerlede tydSebraWaterpokkiesKoos du PlessisKasterolieKimberleyLettergreepWaterbesoedelingHeup🡆 More