Loerietolbos: Spesie van die tolbosse

Die Loerietolbos (Leucadendron loeriense) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Elandsberg, Baviaanskloof- en Groot-Winterhoekberge voorkom. Die struik word 2,5 m hoog en blom in Desember en Januarie.

Loerietolbos
Loerietolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Loerietolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. loeriense
Binomiale naam
Leucadendron loeriense
I.Williams, 1967

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en vrygelaat waar dit na die grond val en moontlik deur die wind versprei word. Die plant is eenslagtig, dus is daar aparte plante met manlike en vroulike blomme wat deur insekte bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteengrond op hoogtes van 450-1200 m.

In Engels staan dit as die Loerie Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 80.7.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Loerietolbos Sien ookLoerietolbos VerwysingsLoerietolbos BronneLoerietolbos Eksterne skakelsLoerietolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaPankreasMikro-ekonomieTweede WêreldoorlogMaagKaapstadSelakantKommunismeE-posSwangerskapSeksuele opwekkingLys van kleureFrederik Willem de KlerkKorrupsieBelastingSikloonSelWoestynIngrid JonkerToekoms van die AardeSydneyBlomGlobaliseringApostoliese GeloofsbelydenisVroueregteStokely CarmichaelSelfmoordYsterSteenkoolItaliëAdolf HitlerGroepsdrukPoesMoslemTrekarbeidNag van die lang messeJeugdagFisiese oefeningBesoedelingKrokodilAardeKarooSpelerposisies in rugbyPriemfaktorWapen van Suid-AfrikaProteïenDuitslandKrygkorDubbelpuntVormSamestellende afleidingPornografiePrivaat maatskappyKlankCarles PuigdemontKrugerwildtuinHorlosieSelfstandige naamwoordMiddelmisbruikSpringbokkeGrondwet van Suid-AfrikaNoag se arkLongontstekingJak de PriesterAkademiaProvinsies van Suid-AfrikaRepubliek die KongoLys van kinderspeletjiesVaginale kankerBySwaweldioksiedSleutel (musiek)PornhubAlliterasie🡆 More