Loef- En Lykant

Die loefkant of loef is die kant op 'n seilskip waar die wind vandaan kom in teenstelling met die lykant oftewel die kant waarna die wind waai.

'n Seilskip word loefgierig genoem as dit geneig is om teen die wind in te draai as die roer losgelaat word. Die meeste seilskepe is effe loefgierig.

Loef- En Lykant
Die loef- en lykant van 'n skip

'n Seilskip wat by 'n ander skip verbyseil sal dit by voorkeur aan die loefkant doen, sodat die ander skip die vuil wind en die daarmee gepaardgaande verlies aan vaartsnelheid ervaar.

Die gesegde, om iemand die loef af te steek beteken dus om iemand voor te wees, te oortref of verby te steek.

Sien ook

Tags:

Roer (skip)SkipWind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InternetLyfstraf in skoleRudi ClaaseTsoenamiBloedsomloopstelselHindoeïsmeTierLeenwoordTydsoneMorfologie (taalkunde)Dialoog in fiksiePornografieLys van Griekse mitologiese figureSteve BikoVoortrekkermonumentLongontstekingNedersettingJaco JacobsNelson MandelaAngina pectorisBeesagtigesLys van landeMaanWet op Bantoe-onderwysLeonardo da VinciRacheltjie de BeerStaalPolitieke partyTropiese sikloonGoudTelevisieDwelmonttrekkingPlaattektoniekRonelda KamferCleopatra VIIKappie (skryfteken)Wetenskaplike klassifikasieEngelandSeestroomDeelteken en umlautWoudRooikatImpakte van toerismeKasterolieAnglisismeWeer (meteorologie)MateriaalSinkBeroerteGlobaliseringSebraNeerslagWelwitschiaNeurenberg-verhoreBlaarWerkloosheidLiefdeLiesbreukFamilie (verwantskap)FiksieWiskundeDiarreeRassismeWolkIndustriële RevolusieInstagramWet op NaturellengrondVolhoubare ontwikkelingMaagsweerPakistanGewone tarentaal🡆 More