Lockerbie

Lockerbie (Skots-Gaelies: Locarbaidh) is 'n Skotse dorp met ongeveer 4000 inwoners (2001).

Dit is in die streek Dumfries and Galloway in die suidweste van Skotland geleë. Die plek lê aan die A74-snelweg en het 'n spoorwegstasie.

Lockerbie

Locarbaidh
Die Raadsaal van Lockerbie
Die Raadsaal van Lockerbie
Lockerbie is in Skotland
Lockerbie
Lockerbie
Koördinate: 55°07′0″N 3°21′0″W / 55.11667°N 3.35000°W / 55.11667; -3.35000 3°21′0″W / 55.11667°N 3.35000°W / 55.11667; -3.35000
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandLockerbie Skotland
Bevolking
 • Totaal4 009
TydsoneUTC±0 (GMT)
 • SomertydUTC+1 (BST)
Poskode
DG11
Skakelkodes01576

Die dorp is veral bekend vir die Lockerbie-bomaanval wat op 21 Desember 1988 hier plaasgevind het. 'n Amerikaanse passasiersvliegtuig ontplof in die lug en stort op die huise neer. Al die insittendes asook elf inwoners van die dorp kom in die terreurdaad om.

Tags:

SkotlandSkots-Gaelies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve HofmeyrLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNormeSelfbevorderingWekkerVingerseksEkonomieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGrammofoonSavanneOlifantAlfabetMetafoorDroomBreedtegraadVerkleurmannetjieTelefoonBergskilpadAfrikaanse taalleerLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordAndré SchwartzJosef StalinGrondbeginsels van die Afrikaanse spellingHepatitis BMing-dinastieKennisSeksposisieWolfLily CarterAsemhalingVerlede tydNic de JagerNieu-SeelandWeekdiereAfrikaanse WikipediaBoesmanLys van bekende Suid-AfrikanersAssimilasie (taalkunde)OntkiemingSkeletHeidelberg, GautengLys van Griekse mitologiese figureBloeddrukGriepJohannesburgKhoisanGautengVakbondIndustriële RevolusiePornografieLeierCleopatra VIIVersamelnaamOrganisasie sonder winsoogmerkDolfynPadtekens in Suid-AfrikaJodiumNarsistiese persoonlikheidsteuringNamibwoestynFebruarieWildehondDuifProteaNederlandSpider-ManGeografie van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePlantGenderVerenigde State van AmerikaVlag van Suid-AfrikaSamelewingAnneli van Rooyen🡆 More