Lizzie Van Zyl: Suid-Afrikaanse kindergevangene

Lizzie van Zyl was 'n jeugdige inwoner van Bloemfontein-konsentrasiekamp wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog aan maagkoors gesterf het.

Die Britte het haar opgesluit nadat haar vader, 'n Boere-vegter, geweier het om oor te gee.

Lizzie van Zyl
Lizzie Van Zyl: Suid-Afrikaanse kindergevangene
Lizzie op haar sterfbed.
Gebore1894
Sterf9 Mei 1901
Lizzie Van Zyl: Suid-Afrikaanse kindergevangene
Emily Hobhouse

Aktivis Emily Hobhouse gebruik haar dood as 'n voorbeeld van hoe swaar die Boerevroue en -kinders in die Britse konsentrasiekampe tydens die oorlog gekry het. Sy beskryf Lizzie as "'n verswakte kindjie met 'n dringende behoefte aan goeie versorging", wat op die laagste rantsoene geplaas is, en 'n maand daarna na die nuwe hospitaal sowat 50 kilometer van die konsentrasiekamp geneem is vir behandeling weens uithongering.

Volgens Hobhouse is sy hardhandig in die hospitaal behandel. Sy was nie in staat om Engels te praat nie en is deur 'n Engelssprekende dokter en sy verpleegsters as 'n idioot bestempel, wat haar glad nie kon verstaan nie. Op 'n dag het sy na haar ma begin roep. 'n Vrou het oorgestap om haar te troos, maar is hardhandig deur een van die verpleegsters onderbreek, wat haar beveel het om nie by die kind in te meng nie, omdat sy 'n oorlas was.

Verwysings

Tags:

Tweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKinderregteSeksuele opwekkingVaginaNetbalVersoeningsdagProstaatklierByLys van myne in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)NaaldekokerKlein-KarooTennisHemelvaartsdagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaErfenisFiela se kindPropagandaHindoeïsmeLys van Nederlandse skildersHondKolitisGalblaasLys van Joodse feeste en herdenkingsBesoedelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PersentasieMcDonald'sVoegwoordNazi-DuitslandAustraliëSkoenlapperSwangerskapMagnetismeSirkelLys van visseGenitale vratOseaanHeidelberg, GautengKolonoskopieBruto binnelandse produkMIVKnopiespinnekopBek-en-klouseerKweekhuiseffekLiefdeWiki CommonsKompasSpierLemoenWerkersdagSinoniem22 AprilSuid-EuropaGamelanSikloonWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSamestellende afleidingKoperTeam Fortress 2GriepTropiese sikloonSlangProstaatkankerMiddeloorontstekingHipoteseAnneli van RooyenLandbouReënvalbepalingTylaNatuurwetenskapNarsismeLugbesoedelingKappie (skryfteken)NederlandJansenville🡆 More