Lizelle Lee (gebore 2 April 1992 te Ermelo, Mpumalanga) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat haar debuut vir die Suid-Afrikaanse nasionale vroue-eendagkrieketspan op 20 September 2013 gemaak het.
Lizelle Lee | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Lizelle Lee tydens die T20-vroue-wêreldbeker 2020 | ||||||
Volle naam | Lizelle Lee | |||||
Gebore | 2 April 1992 Ermelo, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm mediumvinnig | |||||
Rol | Kolwer, paaltjiewagter | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Enigste Toets (no 53) | 16 November 2014 v Indië | |||||
EDI debuut (no 67) | 20 September 2013 v Bangladesj | |||||
Laaste EDI | 31 Maart 2022 v Engeland | |||||
EDI hempno. | 67 | |||||
T20I debuut (no 35) | 12 September 2013 v Bangladesj | |||||
Laaste T20I | 4 September 2021 v Wes-Indië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
Mpumalanga Vroue | ||||||
Noordwes Vroue | ||||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toetse | EDI | T20I | |||
Wedstryde | 1 | 100 | 82 | |||
Lopies aangeteken | 6 | 3315 | 1896 | |||
Kolfgemiddeld | 3.00 | 36.42 | 25.62 | |||
100s/50s | 0/0 | 3/23 | 1/13 | |||
Hoogste telling | 4 | 132* | 101 | |||
Aflewerings geboul | - | 119 | 42 | |||
Paaltjies | - | 3 | 0 | |||
Boulgemiddeld | - | 31.00 | - | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | - | - | - | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | - | n/a | n/a | |||
Beste boulontleding | – | 2/12 | - | |||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 53/4 | 29/1 | |||
Bron: ESPNcricinfo, 31 Maart 2022 |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Lizelle Lee, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.