Livius Smitt

Livius Smitt (8 Oktober 1840 – 4 Maart 1890) is 'n Noors regsgeleerde en politikus, 'n lid van die Konserwatiewe Party sedert 1884.

Livius Smitt
mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapNoorweëWysig
Naam in moedertaalLivius SmittWysig
Gegewe naamLiviusWysig
Familie naamSmittWysig
Geboortedatum8 Oktober 1840Wysig
GeboorteplekVinjeWysig
Sterfdatum4 Maart 1890Wysig
SterfplekBrevikWysig
Broer of susterJacob Sverdrup Smitt, Jonas SmittWysig
TaalbeheersingNoorsWysig
Beroeppolitikus, ProkureurWysig
Werk plekOsloWysig
Lid van politieke partyConservative Party of NorwayWysig
Pryse ontvangOrder of St. OlavWysig

Hy is gebore in Vinje, hy het getrek na Førde waar hy gedien het as 'n advokaat van 1867 tot 1881, en as major van 1874 tot 1881. Hy was een van die stigters van die koerant Nordre Bergenhus Amtstidende in 1872 en Florø Træplantningsselskab. Daar is 'n straat na hom vernoem in die dorp. Hy was 'n adjunk-lid van die Parlement van Noorweë van 1877 tot 1879 en toe as 'n gereelde verteenwoordiger van 1880 tot 1882. Hy het toe getrek na Brevik waar hy ook verkies was as 'n parlementslid. Hy het 'n setel in Stang se Kabinet nie aanvaar nie. Gedurende die laat 1880's, was Smitt een van die belangrikste voorstanders van die Brevik Lyn, maar het gesterf voor die Parlement geslaag het om die lyn in 1892 te aanvaar.

Verwysings

Tags:

Noorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EugenetikaKoerantClanwilliam-sandvisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaErns GrundlingNG gemeente JansenvilleWatersuiweringNag van die lang messeMensDemokratiese Republiek die KongoNederlandNarsismeWaterkringloopWoestynWikiNetbalWeeluisVryheid van spraakFaf de KlerkMetaalRenosterTradisionele Afrika-medisyneKoringBreinPlae van EgipteInfeksieJodeHeuningSuid-Afrikaanse GrensoorlogBysteekRomanOrale seksVoegwoordRob HersovYsterVoëlErektiele disfunksieSeksuele penetrasieMark (ekonomie)MiltKinderregteVerkleurmannetjieNierN.P. van Wyk LouwMcDonald'sC. Louis LeipoldtWaarheid-en-versoeningskommissieDesmond TutuTafelbergApartheidVlekvrye staalParkinson se siekteNasiebouStadSowjetunieGawes van die Heilige GeesSuid-Afrikaanse randVakbondIdioomGeslagVlag van Suid-AfrikaSuikersiekteKinkhoesVoorvoegselTaalfossielKankerPlantGreen PornoVulkaanPerdVlinderToerismeIngrid JonkerConsolidated B-24 Liberator🡆 More