Little Boy

Little Boy is die kodenaam van die atoombom wat op Hirosjima, Japan, gegooi is op 6 Augustus 1945.

Die bom is vervoer deur 'n Boeing B-29 Superfortress-bomwerper van die Amerikaanse Lugmag onder beheer van kolonel Paul Tibbets. Dit was slegs die wêreld se tweede kernkragontploffing ooit en die eerste met 'n bom wat verrykte uraan gebruik het. Die bom is ontwikkel as deel van die Manhattan-projek.

Little Boy
Little Boy

Sien ook

Tags:

19456 AugustusAmerikaanse LugmagAtoombomBoeing B-29 SuperfortressBomwerperHirosjimaManhattan-projekUraan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hector PietersonStedelike hitte-eilandPseudowetenskapKlimaatveranderingGroepsgebiedewetEthiopiëRenaissanceStilleweJSESean CombsEmfiseemDoelwitYouTubeSiekteStudievaardighedeRivierViëtnamHartversakingHulpwerkwoordOlimpiese Somerspele 2012Jaco JacobsVoedingGlasRugbyLeestekenDonderstormAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van Suider-Afrikaanse soogdierePreseminale vloeistofHoofkarakterOrtopedieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BeesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WortelSamestellingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DaggaMieliestronkHeks van HexrivierWerkersdagPersentasieVlinderTopsy SmithGasDiepaartromboseStereotipeKarooStollingsgesteenteCarike KeuzenkampVraag en aanbodViëtnamoorlogHartseerSuikersiekteJode in Suid-AfrikaInflasieEksponentMikro-ekonomieDie Stem van Suid-AfrikaSeekoeiGreen PornoZoeloeLugbesoedelingWikiKweekhuiseffekBorskankerStadTransatlantiese slawehandelDoopJan van TonderLys van bekende Suid-AfrikanersKrapNasiebouAfrikaanse taalleer🡆 More