Lise De La Salle

Lise de la Salle (gebore op 8 Mei 1988) is 'n Franse klassieke pianis.

Lise de la Salle
Lise De La Salle
Lise de la Salle
Gebore08 Mei 1988 (1988-05-08) (35 jaar oud)
Cherbourg, Noord-wes Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
BeroepPianis

Loopbaan

De la Salle het op 9-jarige ouderdom op Radio France gespeel. Op 12-jarige ouderdom het sy eersteprys tydens die sewende internasionale kompetisie in Ettlingen, Duitsland, gewen. In Oktober 2003 het sy die eersteprys gewen tydens die Europese Jong konsertkunstenaars-kompetisie in Parys en ook in Januarie 2004 tydens die Jong konsertkunstenaars-internasionale oudisie in New York Stad.

Sy word sedert 1998 deur Pascal Nemirovski onderrig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19888 MeiFranse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waterbesparing in Suid-AfrikaEskomGeslagEkologieHerfsJuraHoofstadVerkoueAsiëSkrywerPseudowetenskapMaselsCarles PuigdemontLetterlike en figuurlike taalgebruikNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKinderregteYsterTuberkuloseAarverkalkingToekoms van die AardeAfrikaanse TaalmonumentTienie HollowayKolorektale kankerGeweldKoorsMeeueProstaatkankerDeelwoordErosieHartHoenderWapen van Suid-AfrikaAkroniemVoortrekkermonumentNasionale VrouedagJak de PriesterRenteMiljardJeanette FerreiraPaasfeesDriehoekDemi Lee MooreGoogleErektiele disfunksieMonopolieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGordelroosPrimêre sektor van die ekonomieGemeenskapsorganisasieWeer (meteorologie)DokterOnderwysOnomatopeeAfrikaanse woordelys en spelreëlsOrgasmePornhubRymVierkantswortelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOm-te-infinitiefkonstruksieMarsDistrik SesImpakte van toerismeSoogdierVerkragtingProvinsies van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)KultuurLys van veltoestandePeriodieke tabelUnie van Suid-AfrikaJan van RiebeeckMark (ekonomie)Toerisme🡆 More