Lionel Richie

Lionel Richie (gebore 20 Junie 1949) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, vervaardiger en musikant.

Lionel Richie
Lionel Richie
Richie ontvang die 2017 Kennedy Center Honors
Gebore
Lionel Brockman Richie Jr.

20 Junie 1949 (1949-06-20) (74 jaar oud)
Jare aktief1968–nou
Eggenoot
  • Brenda Harvey (trou 1975; skei 1993)
  • Diane Alexander (trou 1995; skei 2004)
Kinders3, insluitende Nicole en Sofia
Musikale loopbaan
Genres
  • Funk
  • soul
  • R&B
  • country
  • pop
  • pop rock
  • soft rock
  • easy listening
Beroep(e)
  • Sanger
  • liedjieskrywer
  • komponis
  • multi-instrumentalis
  • albumvervaardiger
  • akteur
Instrumente
Etikette
  • Island
  • Mercury
  • Motown
Assosiasies
Webwerflionelrichie.com

Biografie

Richie het in die laat 1960's sy loopbaan as musikant in die Commodore-solo-orkes begin, toe hy die sanger en saxofoonspeler was. Die musiekgroep het aanvanklik 'n kontrak gesluit met die platemaatskappy Atlantic Records waarmee hulle 'n debuutalbum uitgereik het. Later het die musiekgroep 'n kontrak gesluit met die Motown Records platemaatskappy en het ook gedien as die Jackson-orkes se opwarmingsorkes.

Eksterne skakels

Tags:

Sanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinTweede WêreldoorlogSirkelHeks van HexrivierGeskiedenis van die BoererepubliekeLeeuNasionalismeDemi Lee MooreNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKongo-krisisLys van Suid-Afrikaanse musikanteKleurHigiëneEkonomieMartin Luther King jr.VerantwoordelikheidKoperParasitiese siektesRenaissanceAntisemitismeSonnestelselWithaaiHipoteseTatoeëermerkKindermishandelingJo BlackRooibokKewerEkonomiese sektorImmunologieHector PietersonLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WatersuiweringGetalBorskankerStaalNasionale VrouedagRacheltjie de BeerEmfiseemJeanette FerreiraSeksueel oordraagbare infeksieHidroëlektrisiteitErfenisWillie JoubertKultuurPinksterAnglo-BoereoorlogBlaarGipsLuiperdIngenieursweseKarooSpringbokkeStadLieweheersbesieChemiese elementJuraGroot TrekNazi-DuitslandAfro-AmerikanersBipolêre gemoedsteuringKarakteriseringImpakte van toerismeBoelieryTienie HollowayVlagterminologieNasiebouKaartWiskundeBank (finansiële instelling)Refentse MorakeMiddeloorontstekingOogproblemeMetafoorSleutel (musiek)Spysverteringstelsel🡆 More