Linkerflank

Die linkerflank is 'n voorspelersposisie in rugby.

'n Veelsydige persoon behoort in die posisie te speel aangesien die rol nie so nou soos die van ander posisies omskryf is nie. Die persoon se verantwoordelikhede sluit in:

  • Streef om eerste by 'n losskrum te wees om die bal te wen.
  • Probeer om te verhoed dat die opposisie se baldraer die bal aan sy aankomende voorspelers oorhandig.
Linkerflank
Die All Blacks se linkerflank, Reuben Thorne (in swart), breek van die skrum weg om die Engelse Shaun Perry te stuit.

Die linkerflank moet dus naby die onkantlyn bly en word gereeld gestraf, maar wen ook dikwels vir sy span strafskoppe. Meeste lande gebruik nommer 6 as 'n linkerflank, ook bekend as 'n baljagter, maar in Australië en Nieu-Seeland word die nommer 7 vir die posisie gebruik.

Voorbeelde van goeie linkerflanke is Richie McCaw, Phil Waugh, Serge Betsen, Corné Krige en Heinrich Brüssow.

Spelerposisies in rugby

Tags:

Rugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Galileo GalileiBysinWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVrymesselaryLodewyk XVI van FrankrykEngelandKunselementeDesimale breukeBuck AngelChristus die VerlosserVermenigvuldigingEugenetikaKhoisanLeeuAntoniemLys van NG gemeentesGeelsugGroepsgebiedewetAppelSuid-Afrikaanse InkomstediensKorrupsieTwaalf Stamme van IsraelNoFapHeupLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBruin menseGroot vyfPersoon (taalkunde)Narsistiese persoonlikheidsteuringSeismologieWolkHentaiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AkademiaKlimaatBeurtkragGevolge van aardverwarming op oseaneLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jode in Suid-AfrikaAnneli van RooyenOngeprosesseerde kosAarverkalkingLetterlike en figuurlike taalgebruikSkildklier15 AprilOntwerpAborsieSeksualiteitVerdampingVulkaanPerdSkoolNeurenberg-verhoreIranse aanval op Israel in 2024Rooms-Katolieke KerkVerenigde State van AmerikaDemi Lee MooreSportDepressie (gemoedstoestand)Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)HoofkarakterBevolkingNaaldekokerWet op NaturellengrondDroomSkisofrenieGrondbesoedelingVryheidsmanifesVoorsetselEkotoerismeKasteel die Goeie HoopCyril RamaphosaMartin Luther King jr.WhatsAppSeksspeelding🡆 More