Lille Osc

Lille OSC is 'n Franse sokkerspan in Rijsel (Lille in die Franse taal), wat in die Ligue 1 speel.

Die klub se tuisveld is die Stade Lille Métropole, wat 18 200 toeskouers kan akkommodeer (vanaf 2012 sal hulle in die Grand Stade Lille Métropole speel, wat 'n kapasiteit van 50 000 sal hê). Lille is die huidige kampioene en is ook die houer van die Coupe de France (die belangrikste Franse beker).

Lille OSC
Lille Osc
Volle naam Lille Olympique Sporting Club Lille Métropole
Stigting 1902
Tuisveld Stade Lille Métropole,
Rijsel
Kapasiteit 18 200
Voorsitter Vlag van Frankryk Olivier Létang
Afrigter Vlag van Frankryk
Liga Ligue 1
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Frankryk (3)
    1945/46, 1953/54, 2010/11
    (naaswenner (5): 1947/48, 1948/49, 1949/50, 1950/51, 2004/05.
  • Coupe de France (6)
    1946, 1947, 1948, 1953, 1955, 2011
    (naaswenner (2): 1945, 1949)
  • Franse Supercup
    (naaswenner (2): 1955, 2011)
  • Intertoto-beker (1)
    2004
    (naaswenner (1): 2002)

Bekende sokkerspelers

  • Lille Osc  Éric Abidal
  • Lille Osc  Peter Odemwingie
  • Lille Osc  Michel Bastos
  • Lille Osc  Joe Cole
  • Lille Osc  Patrick Kluivert
  • Lille Osc  Eden Hazard
  • Lille Osc  Adil Rami
  • Lille Osc  Moussa Sow
  • Lille Osc  Gervinho
  • Lille Osc  Yohan Cabaye
  • Lille Osc  Mathieu Debuchy
  • Lille Osc  Divock Origi
  • Lille Osc  Simon Kjaer

Tags:

2012FrankrykFransLigue 1RijselSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderKoos KombuisMauritiusSuid-Afrikaanse RugbyunieEkonomiese sektorSwangerskapWinterSlag van Cuito CuanavaleMenstruasieMensRudi ClaaseVeeartsRooibokTatoeëermerkBloeddrukBernice WestSonja HerholdtKhoikhoiHarry KerrEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerkragtingHemelvaartsdagVlinderJan van TonderShakaSwemPeriodieke tabelMarkenMuishondSlag van BloedrivierInligtingstegnologieBloedsomloopstelselBelastingMangelontstekingWaterpokkiesPretoriaPapierRobbie WesselsVlagterminologieInflasieMielieKnieBurgerregteAnilingusPaarl GimnasiumGeskiedenis van Suid-AfrikaInternetJansenvilleVars waterMobutu Sese SekoViëtnamoorlogTasché BurgerRooilipslangVerfHulpwerkwoordKlawers (speelkaarte)Afrikaanse TaalmonumentHemelvaartSportPornografiese subgenresKwaggaBlourokkeEjakulasieWet op NaturellengrondMosesLys van slangeKlavierAfrikaansVoëlgriepHamerkopMusieksimboleDigtheidBaarmoeder🡆 More