Libode

Libode is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 560 gehad, waarvan 4 500 (99.0%) Swartes was. Die dorp is op die pad tussen Mthatha en Port St. Johns.

Libode
Libode is in Oos-Kaap
Libode
Libode
Koördinate: 31°32′S 29°1′O / 31.533°S 29.017°O / -31.533; 29.017 29°1′O / 31.533°S 29.017°O / -31.533; 29.017
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNyandeni
Oppervlak
 • Totaal3,93 km2 (1,52 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 560
 • Digtheid1 200/km2 (3 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
5160
Skakelkodes047

Distrik

Die distrik is 1 400 km2 groot en word bewoon deur die Pondo en Mpondomise wat met beeste, boerbokke en mielies boer. Die dorp is vernoem na 'n Pondohoofman wat jare gelede in 'n stamgeveg daar dood is. Die dorp is ook bekend vir die kralewerk van die Pondo en Mpondomise.

Mhlenganaberg

Die Mhlenganaberg is sowat 25 km oos van Mthatha. Die naam van die berg beteken 'die een wat hang'. Die berg lyk soos 'n troukoek met die steil kranse. Daar is baie legendes oor die berg onder andere dat dit 'n plek van teregstelling is. Die aanname is verkeerd, die werklike teregstellingrots is daar naby.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Libode DistrikLibode MhlenganabergLibode Sien ookLibode VerwysingsLibodeMthathaOos-KaapPort St. JohnsSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamakwalandKoppeltekenKlem-in-die-kaakNeurenberg-verhoreKoorsKankerWaterstofGewone tarentaalParlement van Suid-AfrikaDeon MeyerMaagsweerWoudPizzaFiksieSelfbeeldStresFossielbrandstofLys van kleureTrekarbeidOnderwerp (taalkunde)KwikHoenderSintetiese veselsAdolf HitlerEllipstekenFiela se kind (rolprent)BelastingHoutStadNicole StraussPad na jou hartJagluiperdPoësieAfrikaansChristiaan BarnardFascismeLys van hoofstedeGroot GatAkkedisYouTubeElon MuskBayer 04 LeverkusenVolstruisCarike KeuzenkampRugbyLimpopo (rivier)SuiwelprodukGoogleKlein-KarooPersoonlikheidDaggaOseaanbesoedelingNaaldekokerVoegwoordKaapstadSenuweestelselMikro-ekonomieNelson MandelaJeugdagWes-Germaanse taleSelfmoordKlimaatveranderingVakbondHomoniemKorrupsieGoogle MapsOorstromingMusiekMotreënMorfologie (taalkunde)DieretuinIntensiewe vormMagneetBybel🡆 More