Lewensfunksies

Bioloë het sewe funksies geïdentifiseer wat alle lewende organismes moet doen om aan die lewe te bly.

Die sewe basiese lewensfunksies (of biologiese prosesse) word as kriteria gebruik wanneer besluit moet word of iets lewendig is of nie.

Lewensfunksies
Fermentasie is 'n biologiese proses. Borrels koolstofdioksied vorm 'n skuimlaag op die oppervlak van die stof.

Lewensfunksies

Voeding

Energie word uit kos verkry om al die lewensfunksies te verrig.

Asemhaling

Die proses waartydens suurstof ingeneem word en koolstofdioksied afgegee word.

Groei

Dit is nodig sodat organismes die regte grootte bereik, asook om beskadigde en verweerde liggaamselle te vervang.

Beweging

Om van een plek na ander te beweeg by diere, of vir die oop- en toemaak van blomme by plante. Beweging het ook betrekking tot die suksesvolle verwerking van voedsel ingeneem en die ingewande wat korrek moet funksioneer.

Uitskeiding

Om ontslae te raak van afvalprodukte uit die liggaam.

Reaksie op prikkels

Vir beskerming teen gevaarlike situasies.

Voortplanting

Om nuwe weergawes van hulself te produseer.

Tags:

Lewensfunksies LewensfunksiesLeweOrganisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceMasturbasieShakaArgitektuurPeriodieke tabelSkaapTaalGNU/FDL-lisensieBreingewasLikkewaanCarike KeuzenkampGoudOvulasieOrthopteraKoolstofdioksiedAdolf HitlerBestuiwingPsigopatieGalblaasChemiese verbindingLiefdeKlem-in-die-kaakSeksposisieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGeestesgesondheidByeboerderyTobie CronjéMuishondKaapstadNedersettingReënvalbepalingHoutEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMetamfetamienKweekhuiseffekVoedingVerantwoordelikheidAtoomJakkalsGlobaliseringViëtnamoorlogHeupVisBosluisbytkoorsMoedersdagErfenisdag (Suid-Afrika)Aarde se atmosfeerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBloeddrukMarkenAuschwitz-konsentrasiekampHomofoonKunsmisWerkersdagHemelBesemFluoorHemelvaartsdagTropiese sikloonJames AlexanderTelwoordMantisSwemKommunismeDataverwerkingAnale seksWindkragDonderstormDieretuinRefentse MorakeIvan ZimmermannAfkortingGianna MichaelsOnderwysDuitse maselsDie GelofteBaäl🡆 More