Lef Kamenef

Lef Borisowitsj Kamenef (gebore Leo Rosenfeld of Lef Borisowitsj Rozenfeld; 18 Julie 1883 - 25 Augustus 1936) was 'n Bolsjewistiese revolusionêr en 'n prominente Sowjet-politikus.

6 Julie] 1883 - 25 Augustus 1936) was 'n Bolsjewistiese revolusionêr en 'n prominente Sowjet-politikus. Hy was een van die sewe lede van die eerste Politburo wat in 1917 gestig is om die Bolsjewistiese Rewolusie te bestuur: Lenin, Zinowijef, Kamenef, Trotsky, Stalin, Sokolnikof en Boebnof.

Lef Kamenef

Kamenef was die swaer van Leon Trotsky. Hy dien kortliks as ekwivalent van die eerste staatshoof van Sowjet-Rusland in 1917, en van 1923-'24 as waarnemende premier in die laaste jaar van Wladimir Lenin se bewind. Josef Stalin beskou hom as 'n oorsaak van ontevredenheid en teenkanting teen sy eie leierskap. Kamenef is op 25 Augustus 1936 tereggestel na 'n skouverhoor gedurende die tydperk van die Groot Suiwering.

Eksterne skakels

Tags:

18 Julie1883193625 Augustus6 JulieBolsjewisGrigori ZinowijefJosef StalinLeon TrotskyRussiese Rewolusie (1917)SowjetunieWladimir Lenin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)GeslagsgelykheidKultuurKoolhidraatTegnologieMateriaalFacebookPeach van PletzenSuikersiekteSpinnekopSkaakRekeningkundeWatersuiweringVrystaatFrederik Willem de KlerkDesmond TutuProstaatkankerWright-broersPresident van Suid-AfrikaIngrid JonkerKinderregteEnsiklopedieRudi ClaaseSoogdierGreen PornoLiewe HeksieNoag se arkApartheidOu Apostoliese KerkPinksterCarike KeuzenkampHannes van WykJohannesburgWelwitschiaSwartbewussynsbewegingRymSelfoonHeup1913GlobaliseringRob HersovAustraliëLongVroueregteDiarreeTrappe van vergelykingInternetVrouDigvormBoelierySkildklierFilosofieGriekwa-AfrikaansWerkloosheidSkaapTuberkuloseKoolstofdioksiedKalenderInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandRobbeneilandGroot vyfSenuweestelselPornografiese akteurLys van visseWeer (meteorologie)BateSuiwelprodukSeisoenRelatiwiteitsteorieMIV/vigs in Suid-AfrikaVlagterminologieMobutu Sese SekoLys van elemente volgens simboolVaginale kankerOlimpiese Spele🡆 More