Kreupelhout

Die kreupelhout (Leucospermum conocarpodendron) is 'n kompakte boom wat endemies aan Suid-Afrika is en net in die suidelike Wes-Kaap vanaf Duiwelspiek tot by Llandudno voorkom en deel van die fynbos-bioom is.

Die boom het 'n ronde kroon maar die takke is kwasterig, verdraaid en ineengestrengel. Die verdraaide takke het die boom sy naam gegee. Dit word deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Die boom se FSA-nommer is 84.

Kreupelhout
Kreupelhout
Kreupelhout op Tafelberg.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. conocarpodendron
Binomiale naam
Leucospermum conocarpodendron
(L.) H.Buek, 1874
Sinonieme
  • Leucadendron conocarpodendron L.
  • Protea conocarpodendron (L.) Reichard

Subspesie

Daar is ook 'n subspesie Leucospermum conocarpodendron viridum geklassisifiseer deur Rourke en die oorspronklike spesie staan taksonomies bekend as Leucospermum conocarpodendron conocarpodendron.

Die subspesie viridum kom voor op die oostelike hellings van die Kaapse Skiereiland vanaf Nuweland en Kirstenbosch tot by die suide van die skiereiland, asook by Kogelberg, Franschhoek, Houhoek en Stanford. Die subspesie se FSA-nommer is 84.1.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kreupelhout SubspesieKreupelhout GaleryKreupelhout Sien ookKreupelhout VerwysingsKreupelhout BronneKreupelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIKuberkrakerMaatskaplike verantwoordelikheidKompasToekoms van die AardeJan-Willem BreureArmoedeverligtingOopbroninhoudJode in Suid-AfrikaRooms-Katolieke KerkPampoentjiesRookgewoonteNag van die lang messeNedersettingRassismeNasionalismeKaapstadse waterkrisis 2015-2018BreinvliesontstekingYstertydperkLuislangeBergen-Belsen-konsentrasiekampSpringbokkeEl (lengtemaat)SatellietfotoVloeistofVlekvrye staalBeurtkragGenadedoodMuskeljaatkatHerfsDemokratiese Republiek die KongoRutenium(III)chloriedDieregeluideSekondêre sektor van die ekonomieAngssteuringMaagsweerSokkerSebraCovid-19-pandemieAllan BoesakAprilVigsSwitserlandKindermishandelingVulkanismeSuid-Afrikaanse RugbyunieVlagterminologieGroepsdrukFinale OplossingOogproblemeLys van landeLika BerningAntjie KrogOnderwys in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)Ivan ZimmermannWiki CommonsApostelVlag van Suid-AfrikaWayde van NiekerkLionel MessiPomeloGriepStikstofEpilepsieAppel (sanger)ByGoudHernubare energieKnieIndiese OseaanEkonomie van Suid-AfrikaWhatsAppMoedersdag🡆 More