Sandveldluisiesbos: Spesie van speldekussings

Die Sandveldluisiesbos (Leucospermum rodolentum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Sandveld, Hopefield en Kaapse Vlakte van Heerenlogementsberg tot by Kraaifontein. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van Augustus tot November.

Sandveldluisiesbos
Sandveldluisiesbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rodolentum
Binomiale naam
Leucospermum rodolentum
(Salisb. ex Knight) Rourke, 1969
Sinonieme
  • Leucospermum candicans G.Don
  • Leucadendron rodolentum Knight
  • Protea candicans Andrews

In Engels staan dit as die Sandveld Pincushion bekend. Die plant se FSA-nommer is 83.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Sandveldluisiesbos Sien ookSandveldluisiesbos VerwysingsSandveldluisiesbos BronneSandveldluisiesbos Eksterne skakelsSandveldluisiesbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeeueWoudKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMisdaadromanAtmosfeerAborsie in Suid-AfrikaKaapse VlakteRegeringKriekWet op NaturellengrondVoedselkettingDuitse maselsSaartjie BaartmanJaco JacobsGestremdheidMiddelmisbruikLieweheersbesieDwelmmiddelPornografiese akteurSeptimius AwardsTransatlantiese slawehandelStaalOogproblemeHindoeïsmeByvoeglike naamwoordWetenskapGeslagHondeklipbaaiTelkomGlobaliseringWikiquoteVakbondJo BlackNederlandAardkorsDruiweLongSikloonDrie-eenheidSuurstofGeboorteWitbloedselOm-te-infinitiefkonstruksieArabies-Israeliese konflikEuropaFeminismeAtletiekKunsmatige algemene intelligensieIntensiewe vormGalblaasImpakte van toerismeVoornaamwoordGeslagsgelykheidErosietipesVioolAnale seksDriedimensioneelEskomWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDroogteRefentse MorakeKoedoeOranjerivierNiersteenWet op BevolkingsregistrasieBurgerregteWerkersdagDeelwoordBoelieryVerlede tydKrugerwildtuinLys van politieke partye in Suid-AfrikaBysteekHidroëlektrisiteitAgtervoegselDiamant🡆 More