Nardouwluisiesbos: Spesie van die speldekussings

Die Nardouwluisiesbos (Leucospermum praemorsum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Bokkeveld, Gifberg en Nardouwberg van Lokenberg tot by Wupperthal. Die struik word tot 5 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

Nardouwluisiesbos
Nardouwluisiesbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. praemorsum
Binomiale naam
Leucospermum praemorsum
(Meisn.) E.Phillips, 1912
Sinonieme
  • Leucospermum attenuatum var. praemorsum Meisn.

In Engels staan dit as die Nardouw fountain pincushion bekend. Die struik se FSA-boomnommer is 85.1.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Nardouwluisiesbos GaleryNardouwluisiesbos Sien ookNardouwluisiesbos VerwysingsNardouwluisiesbos BronneNardouwluisiesbos Eksterne skakelsNardouwluisiesbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKoppeltekenChristiaan BarnardBevolkingsafnameVryheid van spraakRugbyMusieksimboleBreinvliesontstekingPornhubKlavierFabelBeurtkragAboriginesTussenwerpselHorlosieKunselementeFaf de KlerkStikstofVaginale kankerHannes van WykDokterTydLys van Afrikaanse digtersLien se lankstaanskoeneBeroerteKolonisasieGemeenskapsorganisasieAnilingusBelastingTolla van der MerweKrugerwildtuinAnneli van RooyenVerdampingDrakensbergeAfvalbestuurWaterpokkiesNedersettingSkaapSelfstandige naamwoordKaartBoelieryRefentse MorakeIndustriële RevolusieAfrikaansOorstromingPampoentjiesKwame NkrumahProvinsies van Suid-AfrikaDuitse maselsAtoomNederlandSebraRassisme in AfrikaOrale seksSoutsuurLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJohannes MeintjesIngenieursweseEnkelvoudige sinGeografie van Suid-AfrikaOraniaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWeervoorspellingAppel (sanger)BTWVraag en aanbodSkerpioenLiesbreukBosluisJudaïsmeSlangWebjoernaalLarry PageSuid-EuropaTelevisieKonjunktivitis🡆 More