Robinsonkreupelhout: Spesie van die speldekussings

Die Robinsonkreupelhout (Leucospermum pluridens) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Rooiberg tot by Robinsonpas. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.

Robinsonkreupelhout
Robinsonkreupelhout: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. pluridens
Binomiale naam
Leucospermum pluridens
Rourke, 1972

In Engels staan dit as die Robinson Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.4.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Robinsonkreupelhout Sien ookRobinsonkreupelhout VerwysingsRobinsonkreupelhout BronneRobinsonkreupelhout Eksterne skakelsRobinsonkreupelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KwaggaDirekte en Indirekte redeSikloonRuan PienaarSteentydperkPad na jou hartAkroniemGoogleSatellietfotoWielewaalMonopolieJansenvilleHelga UysJodeSowjetunieWaar ruwe rotseTweede WêreldoorlogKonsentrasiekampLugbesoedelingMaagsweerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994JakobSuikerbekkiesElektrisiteitsvoorsieningIndiese OseaanBlaarSirkelEnkelvoudige sinVoorsetselWolkInstagramSoweto-opstandOvulasieGraatjiemeerkatElandréMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBorskankerPapierMierleeuKunsmatige algemene intelligensieWaterBaarmoederGrondsoorteErdwurmNylrivier (Suid-Afrika)IranLys van Suid-Afrikaanse skrywersGawes van die Heilige GeesJohan BadenhorstNarsistiese persoonlikheidsteuringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTaalJesus van NasaretJo BlackMelaatsheidLys van Afrikaanse televisiereekseMisdaadInligtingstegnologieSeksuele opwekkingFrankrykSeeMynbouWikiPubiese hareJak de PriesterGeestesteuringIngrid JonkerLys van veltoestandeKarakteriseringVaste stofDroomLys van Afrikaanse skrywersByvoeglike naamwoordBeaufortskaalVoëlgriepLuiperdVulvaAfrikaanse taalleer🡆 More