Gewone Luisiesbos: Spesie van die speldekussings

Die gewone luisiesbos (Leucospermum cuneiforme) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniekwaberge tot by Qolora in die Oos-Kaap, Potberg en die Swartberg. Die struik word 1,5 tot 2 m hoog en dra blomme van Augustus tot Februarie.

Gewone luisiesbos
Gewone Luisiesbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cuneiforme
Binomiale naam
Leucospermum cuneiforme
(Burm.f.) Rourke, (1967)
Gewone Luisiesbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Sinonieme
  • Leucadendron attenuatum Kuntze
  • Leucadendron cuneiforme Burm.f.
  • Leucadendron ellipticum (Thunb.) Kuntze
  • Leucospermum attenuatum R.Br.
  • Leucospermum ellipticum (Thunb.) R.Br.
  • Leucospermum septemdentatum (Gand.) Gand. & Schinz
  • Leucospermum zeyheri Meisn.
  • Protea attenuata Poir.
  • Protea conocarpa Poir.
  • Protea elliptica Thunb.

In Engels staan dit as die Wart-stemmed pincushion bekend. Omrede die struik so hoog word het dit 'n FSA-boom nommer, naamlik 84.2.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Gewone Luisiesbos Sien ookGewone Luisiesbos VerwysingsGewone Luisiesbos BronneGewone Luisiesbos Eksterne skakelsGewone Luisiesbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skolePrimêre sektor van die ekonomieGroepsgebiedewetDesmond TutuVerstedelikingGeografie van Suid-AfrikaMisdaadromanBynierAkwariumSoweto-opstandSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOutismePols-oksimeterAardedagHeupSomerRekenaarDansHemelvaartsdagNierversakingInflasieWaarheid-en-versoeningskommissieLabia (geslagsdele)PretoriaHerfsInstagramKrugerwildtuinOnderwys in Suid-AfrikaRina HugoPornografiese subgenresLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordsoortACovid-19-pandemieStaalAkademiaTatoeëermerkWes-KaapHernubare energieRobert SobukweMIVVerkragtingYsterPêrelGeldGrootste rampe in Suid-AfrikaOrkney Snork NieErektiele disfunksieChristendomDigtheidSwitserlandLandbouNederduitse Gereformeerde KerkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaFinansiële staatRugbySywurmKaren MeiringUnited Democratic FrontKliniese depressieSwangerskapWaterkringloopHenry MurraySeksuele stimulasieGlasRandall WicombRutenium(III)chloriedAntjie KrogSatellietfotoNasionale VrouemonumentRolprentJohan BadenhorstFinale OplossingRassisme in AfrikaSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More