Uniondaletolbos: Plant spesie

Die uniondaletolbos (Leucadendron rourkei) is 'n blomdraende struik of klein boompie wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Kammanassieberge, Kougaberge en oostelike Swartberg. Die plant word as seldsaam beskou.

Uniondaletolbos
Uniondaletolbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rourkei
Binomiale naam
Leucadendron rourkei
I.Williams, 1972

Die struik word 5 m hoog en blom van Desember tot Januarie. Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand, dit word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur die wind bestuif word. Die plant groei op suidelike hellings in skalie of klipperige grond op hoogtes van 1370 tot 1700 m.

Die boom se FSA-nommer is 81.6. In Engels staan dit as die Uniondale conebush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Uniondaletolbos GaleryUniondaletolbos Sien ookUniondaletolbos VerwysingsUniondaletolbos BronneUniondaletolbos Eksterne skakelsUniondaletolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mad BuddiesSatellietHernubare energiePriemgetalTsongaOrthopteraAardbewingPad na jou hartLys van Afrikaanse skrywersVerkleurmannetjieMondSamestellingSebraBosvarkOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBybelWaterstofNederlandsJoe NiemandDuitslandInvloed van vigs op die ekonomieGeslagsgelykheidLeah van NiekerkDie BrielsGenadedoodFilippyneMaagdelikheidHoofpynZack du PlessisVryheidsmanifesC.J. LangenhovenBoet TroskieWinterDiamantHentaiSinoniemSelfmoordEuropaTrianthemaWewervoëlsMusiekVraag en aanbodWerkwoordWoordeboek van die Afrikaanse TaalDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRivierWaterkringloopSlag van BloedrivierBloedvergiftigingKriekMetaalGautengJapanCSSRenaissanceTweede WêreldoorlogVaginaBhimrao Ramji AmbedkarLys van visseKoolhidraatTweede Nuwe JaarFransSuid-Afrikaanse WeermagDistrik SesSteve HofmeyrMieliestronkOrgasmeCleopatra VIIKonjunktivitisSuikersiektePersoon (taalkunde)Anette EngelbrechtNoag se arkCarike KeuzenkampKlein-KarooNederduitsch Hervormde KerkEngels🡆 More