Loerietolbos: Spesie van die tolbosse

Die Loerietolbos (Leucadendron loeriense) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Elandsberg, Baviaanskloof- en Groot-Winterhoekberge voorkom. Die struik word 2,5 m hoog en blom in Desember en Januarie.

Loerietolbos
Loerietolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Loerietolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. loeriense
Binomiale naam
Leucadendron loeriense
I.Williams, 1967

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en vrygelaat waar dit na die grond val en moontlik deur die wind versprei word. Die plant is eenslagtig, dus is daar aparte plante met manlike en vroulike blomme wat deur insekte bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteengrond op hoogtes van 450-1200 m.

In Engels staan dit as die Loerie Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 80.7.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Loerietolbos Sien ookLoerietolbos VerwysingsLoerietolbos BronneLoerietolbos Eksterne skakelsLoerietolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanAkuutKlimaatSimboolKarlien van JaarsveldMiddeloorontstekingAboriginesNaaldekokerInternetChris HaniMantisVennootskapProvinsies van Suid-AfrikaGasSoutsuurMenslike skeletRenosterStaalFiela se kindNierBloedsomloopstelselKasterolieKeramiekKarakteriseringEkologiePersentasieOu Apostoliese KerkBloukraanvoëlMahatma GandhiKwame NkrumahKoppeltekenKatAdolf HitlerNarsistiese persoonlikheidsteuringIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAardverwarmingMondVaginale kankerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPlaattektoniekHomoniemNag van die lang messeLiewe HeksieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersEskomGeskiedenis van Suid-AfrikaHokkieDialoog in fiksieLeierPaarl GimnasiumTweede Nuwe JaarHarry PotterYstervarkZoeloesAnale seksGrondbewerkingKoolhidraatAustraliëKontinentBruto binnelandse produkHolocaustOlimpiese SomerspeleWerkwoordLangste woordRieldansWet op Bantoe-onderwysKommunikasieOrthopteraMisdaadromanWetenskaplike metodeLeesKaartFrankrykAarde se atmosfeerSoweto-opstand🡆 More