Grootgeelbos: Spesie van die tolbosse

Die Grootgeelbos (Leucadendron eucalyptifolium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en die Oos-Kaap, waar dit voorkom in die Potberg, Riversdalvlakte, Langeberg, Outeniekwaberge, Tsitsikammaberge, Kougaberge, Elandsberg, Swartberg, Waboomsberg, Warmwaterberg, Touwsberg, Rooiberg en Soetwaterberg. Die struik word 4 m hoog en dra blomme van Julie tot Oktober.

Grootgeelbos
Grootgeelbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Grootgeelbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. eucalyptifolium
Binomiale naam
Leucadendron eucalyptifolium
H.Buek ex Meisn., 1856
Sinonieme
  • Protea eucalyptifolia Kuntze

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en word vrygelaat na 'n brand waar dit dan deur die wind versprei word. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Die aktiwiteite van klein kewers verseker dat die plante bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteen sand op hoogtes van 160 - 1400 m.

In Engels staan dit as die Gum-leaved Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 81.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Grootgeelbos Sien ookGrootgeelbos VerwysingsGrootgeelbos BronneGrootgeelbos Eksterne skakelsGrootgeelbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DwelmmiddelWinterStereotipeVigsAlfabetHabitatOraniaWalvisLys van politieke partye in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordJaarSuid-Afrikaanse InkomstediensWortelSuikersiekteAkroniemSenuweestelselHempKlinkerMangelontstekingVermenigvuldigingSeksueel oordraagbare infeksieHondAkteurVerenigde State van AmerikaLettergreepInsekAfvalbestuurSeevlakLys van visseVirusKimberleyDirekte en Indirekte redeMenseregtedagDonkieKognisieKabinet van Nelson MandelaVingerseksOnderhandelinge om apartheid te beëindigKokaïenEienaamHerfsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEnsiklopedieAkademiaGewone tarentaalGeografie van Suid-AfrikaRobert SobukweKappie (skryfteken)ChristendomSoogdierCristiano RonaldoMetaalAfrikanernasionalismeDuitsResensieWesterse filosofieJode in Suid-AfrikaNapoleon BonaparteKaapstadse waterkrisis 2015-2018HomoniemRooikatJan van RiebeeckNedersettingSally EsterhuizenSamestellende afleidingMosambiekAfrikaanse WikipediaPriemgetalCholesterolKunsmatige intelligensieSportSpreeuAngssteuringDie ballade van Robbie de WeeDigvormPlaattektoniekSmall Hands🡆 More