Lepidochrysops Gydoae

Lepidochrysops gydoae, die Gydo-blou, is 'n skoenlapper van die Lycaenidae familie.

Dit kom voor in Suid-Afrika, waar dit beperk is tot fynbos aan die noordelike hange van die Gydoberg en die Theronsberg in die Wes-Kaap.

Lepidochrysops gydoae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Lepidochrysops
Spesie:
L. gydoae
Binomiale naam
Lepidochrysops gydoae
Dickson & Wykeham, 1994

Die vlerkspan is 41–45 mm vir mannetjies en 43–46 mm vir wyfies. Volwassenes is van November tot Januarie op vleuel. Daar is een generasie per jaar.

Die larwes voed waarskynlik op die Selago-spesies.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingCleopatra VIISeevlakRugbyKlankAssonansieRudi ClaaseSiya KolisiPubiese hareGordelroosOnderwysPornografiese akteurIntensiewe vormGautengSportMotorvoertuigWaterbesoedelingTradisionele literatuurJode in Suid-AfrikaAnale seksLys van nedersettings in Suid-AfrikaSleutel (musiek)Weer (meteorologie)ImmunologieWiskundige terminologieHipoteseSelfmoordHamburgerHigiënePenisKameelperdHeks van HexrivierNasionalismeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSkilpadRenteSublimasieDiamantFacebookHartAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLionel MessiMasturbasieGrondbesoedelingTienie HollowayEnkelvoudige sinVervoerBosvarkDikdermSebraLys van Nederlandse skildersWiskundeNatuurlike hulpbronAfleiding (taalkunde)Tweede WêreldoorlogBek-en-klouseerKinderregteHomofoonNederlandMadison IvySwangerskapStudievaardighedeDemografie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaAntisemitismeInkomsteVerkragtingBeurtkragFiksieVrymesselary🡆 More