Leontopolis: Antieke Egiptiese stad

Leontopolis (Grieks: Λεόντων πόλις, Stad van Leeus) was ’n stad van Antieke Egipte.

In Egipties is dit Taremoe ("Land van Vis") genoem en vandag is dit bekend as Tell al Moeqdam.

Leontopolis
Koördinate 30°41′N 31°21′O / 30.683°N 31.350°O / 30.683; 31.350 31°21′O / 30.683°N 31.350°O / 30.683; 31.350
Plaaslike naam  Taremoe
Tell al Moeqdam
Land Vlag van Egipte Egipte
Soort Nedersetting
Geskiedenis
Gestig 23ste Dinastie
Leontopolis: Antieke Egiptiese stad
Die Nyldelta in Benede-Egipte.

Geskiedenis

Leontopolis was in die sentrale deel van die Nyldelta geleë. Dit was die hoofstad van die 11de nomos (distrik) van Benede-Egipte en was moontlik die middelpunt van die farao se mag tydens die 23ste Dinastie. In sy veroweringstele wat by die Vierde Katarak van die Nyl by Djebel Barkal gevind is, skryf farao Pije van sy oorwinning oor Ioepoet II, wat oor Leontopolis regeer het.

Die Griekse naam beteken "Stad van Leeus" en kom van die tempels vir die leeugode Bastet en Sechmet en hul seun, Maahes die leeuprins. Lewende leeus is tydens die Griekse besetting van Antieke Egipte by die tempel aangehou.

Tags:

Antieke EgipteEgiptiesGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Appel (sanger)SonpaneelDroomWoordsoortMosambiekkanaalVryheidsdagBoelieryCleopatra VIIApartheidVersoeningsdagAardkorsKrieketRob HersovGroepsdrukSeksposisieVervoerWaterkringloopEkonomieRonelda KamferCorioliskragBTWWet op NaturellengrondAborsie in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeHannes van WykEmfiseemPrivaat maatskappyVoedingBywoordGriekwa-AfrikaansHokkieWithaaiJode in Suid-AfrikaGoogleHartOm-te-infinitiefkonstruksieBesoedelingVarkgriepAfrikaansPubiese hareVrymesselaryDriedimensioneelHeuningbyGautengBreinFranse RewolusieMIVNasionale PartyLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDuitse maselsInternetEugenetikaAfrikaanse taalleerReg tot ‘n gesonde omgewingHernubare energieBeaufortskaalMynbedryf van Suid-AfrikaDwelmmiddelAtletiekCristiano RonaldoSelakantAssonansieTrekarbeidKoue OorlogVoegwoordGedigMalariaPaddaWolfKatoenSwangerskapGeskiedenis van Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNag van die lang messeLandbouRooibokRina HugoNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More