Leonid Pasternak

Leonid Osipowitsj Pasternak (gebore as Jitzhok-Leib, of Isaak Iosifowitsj, Pasternak; Russies: Леони́д О́сипович Пастерна́к, 3 April 1862 (N.S.) – 31 Mei 1945) was 'n Russiese postimpressionistiese skilder.

Hy was die vader van die digter en romansier Boris Pasternak.

Leonid Pasternak
Selfportret (1908)

In 1900 het hy 'n medalje ontvang tydens die Paryse Wêreldskou vir sy illustrasies van Tolstoi se romans. In 1905 is hy verkies as 'n lid van die Ryksakademie vir Kunste. Hy het ook klas gegee aan die Moskouse Skool van Beeldhou, Skilderkuns en Argitektuur.

In 1921 het Pasternak 'n oogoperasie benodig, wat geskeduleer is om in Berlyn uitgevoer te word. Hy het saam met sy vrou en twee dogters, Lidia en Josephine, soontoe gereis, en sy seuns Boris en Aleksander in Rusland agtergelaat. Na die operasie het hy besluit om nie na Rusland terug te keer nie, en tot 1938 in Berlyn gebly, toe hy toevlug geneem het van die Nazi's in Groot-Brittanje. In 1924 het hy 'n portret van Albert Einstein geskilder (nou in die Wiskunde- en Rekenaarwetenskapbiblioteek van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem). Hy het op 31 Mei 1945 in Oxford gesterf.

Werke

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

186219453 April31 MeiBoris PasternakDigterOu Styl- en Nuwe Styl-datumsPostimpressionismeRomanRusseRussiesSkilder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeVleilandDesmond TutuTrappe van vergelykingJan van RiebeeckKlein vyf diereOu Apostoliese KerkNatuurbewaringBTWLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNamibiëGeskiedenis van AfrikaansHerfsLianie MayBurgerregteAppel (sanger)IranWerkwoordRooikatEugenetikaFiksieAnneli van RooyenEnsiklopedieWaterstofMaatskappyCheslin KolbeHarry KerrKunsmatige intelligensieLionel PetersonJazzMisdaadLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSatellietMolekuulBelvidere Holy Trinity-kerkJan van HunksKongo-krisisJak de PriesterKookpuntSuid-Afrikaanse GrensoorlogInternetHartaanvalSatellietfotoWaarheid-en-versoeningskommissieWiskundige terminologieCarike KeuzenkampLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSelfstandige naamwoordPesachEvangelies Gereformeerde KerkJesus van NasaretRegardt van den BerghLys van konings van IsraelSuikersiekteAnale seksTafeltennisKarlien van JaarsveldAdolessensieAngssteuringPlantMusieksimboleWielewaalAlkoholismeAarverkalkingModeontwerpLeeuNommertekenYsterMiddeloorontstekingBreingewasJodeDemokratiese Republiek die KongoSteenkoolEnkelvoudige sinNedersetting🡆 More