Lentisel

Lentiselle is openinkies op boomtakkies wat gaswisseling in die winterseisoen moontlik maak as die plant sy blare verloor het.

Lentisel
Die bas van Casimiroa edulis met opvallende lentiselle

In afwesigheid van stomata op blare neem lentiselle die uiters belangrike taak van gaswisseling oor wat nodig is vir die asemhaling. Hulle kan op die oppervlak van stamme en takke gevind word, maar ook op bepaalde vrugte soos appels, avokadopere en mango's.

Verwysing

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingAntisemitismeVerkoueTrigeminale neuralgieHartaanvalNazi-DuitslandLeestekenLys van Afrika-landeMuskietE-posKindermishandelingPaasfeesPaddaHorlosieSilwerKortverhaalSinkJohannesburgGawes van die Heilige GeesProteaErfenisdag (Suid-Afrika)GlasLionel PetersonBosbokEnkelvoudige sinAfkortingAlkoholismeDokterTussenwerpselNiersteenC.J. LangenhovenAtriale fibrillasieVenda (taal)Kurt-Lee ArendsePriemgetalBreinvliesontstekingGoeie VrydagLondenFinale OplossingSmeltpuntLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSanskritDuitsHerpes simplexBeesMaanTydJode in Suid-AfrikaWater (molekuul)Olimpiese SomerspeleSeksueel oordraagbare infeksieGewone breukeDepressie (gemoedstoestand)DurbanSlag van BloedrivierKaapstadMartin Luther King jr.Nelson MandelaAfrikaansNeurenberg-verhoreMaagsweerPretoriaRobbeneilandJagluiperdInstagramPeriodieke tabelKasteel die Goeie HoopBloedsomloopstelselRymHernubare energieRenaissanceJeugdagGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogBreyten BreytenbachOlimpiese Spele🡆 More