Lelspreeu

Die Lelspreeu (Creatophora cinerea) is 'n voël en algemene nomade op grasveld, landbougrond, savanne en oop boomveld.

Die voël kom feitlik oor die hele Suider-Afrika voor. Hulle kom dikwels in groot swerms voor en sluit gereeld by ander spreeus aan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 52 - 84 gram. In Engels staan die voël bekend as die Wattled starling.

Lelspreeu
Lelspreeu
Mannetjie in broeigewaad
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Creatophora

Lesson, 1847
Spesie:
C. cinerea
Binomiale naam
Creatophora cinerea
(Meuschen, 1787)
Lelspreeu
Mannetjie in nie-broeigewaad
Lelspreeu
Mannetjie by Polokwane, Limpopo

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPêrelManie JacksonNatuurbewaringTropiese sikloonBloedvergiftigingSwartwitpensTuisbladElektrisiteitsvoorsieningVoortrekkermonumentAppendiksChemiese verbindingEl (lengtemaat)HartaanvalOos-KaapOlifantWaterbesparing in Suid-AfrikaMenseregteGalblaasKriekHoofkarakterNaaldekokerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKameelperdAarverkalkingTaylor SwiftSoweto-opstandDikdermCutt GlasKankerStresRooms-Katolieke KerkPad na jou hartArmoedeKatoenLys van veltoestandeVerenigde KoninkrykMierOntbossingAborsie in Suid-AfrikaMagnesiumCounter-Strike (videospeletjie)Grootste rampe in Suid-AfrikaDiskriminasieApostoliese GeloofsbelydenisPornhubVerkragtingKoorsblaarJannie du ToitHenry MurrayAfrikaanse Protestantse KerkGeestesgesondheidHeuningbySelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereErdwurmMauritiusMieliestronkMusieksimboleWieg van die MensdomSwartbewussynsbewegingEjakulasieLuiperdBelastingDroomLyfstraf in skolePolisiePenisVoornaamwoordSuid-AfrikaAppel (sanger)🡆 More