Leleti Khumalo: Suid-Afrikaanse aktrise

Leleti Khumalo (gebore 30 Maart 1970) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise.

Sy is veral bekend vir haar rol in die film en toneelstuk "Sarafina". Sy het ook in films soos "Hotel Rwanda", "Yesterday" en "Invictus" verskyn. Tans vertolk sy die rol van "maZulu" in die e.tv sepie "Imbewu: The Seed".

Leleti Khumalo
Gebore30 Maart 1970 (1970-03-30) (54 jaar oud)
BeroepAktrise
Jare aktief1988 – tans
LewensmaatMbongeni Ngema (geskei)
Skhuthazo Winston Khanyile

Vroeë lewe

Leleti Khumalo is gebore in Noord-Durban se KwaMashu township. Van 'n jonge ouderdom het sy 'n passie vir toneelspel en teaterkuns ontwikkel.

Filmografie

  • Uzalo (2015 -2018)
  • Winnie Mandela (2011)
  • Africa united(2010) as suster Ndebele
  • Invictus (2009)
  • Faith's Corner (2005)
  • Hotel Rwanda (2004)
  • Yesterday (2004)
  • Cry, the Beloved Country (1995)
  • Sarafina! (1992)
  • Voices of Sarafina! (1988)
  • Imbewu: The Seed (2018)

Verwysings

Tags:

1970AktriseE.tvSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RumatiekOmgewingsbeheerAkwariumHeupRooikatKangaroeEkotoerismeTrappe van vergelykingBywoordOutismeWaterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHoofstadHartversakingCheslin KolbeSelfmoordGesonde dieetWetenskaplike metodeVars waterJudaïsmeBosluisbytkoorsUnited Democratic FrontChristiaan BarnardWes-KaapJazzWeervoorspellingJeugdagWebwerfNag van die lang messeNederlandsTrigeminale neuralgiePriemgetalBoer Soek 'n VrouSuid-Afrikaanse GrensoorlogRenaissanceVigsVerkoueErfenisTaalBraaiTransatlantiese slawehandelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDieregeluideJeuksiekteAfkortingSlaginstrumentKwaZulu-NatalLNierversakingNedersettingRooibokTandbederfOrgasmeVaginaOnderwysSowjetunieVulkaanFrankrykSkildklierWikiOlimpiese SomerspeleMensDikdermKunselementeLys van Afrikaanse rolprenteWikiquoteLiefdeSlag van BloedrivierSomerAppel (sanger)LandbouCleopatra VIINasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVrystaatMasturbasieAkademiaErfenisdag (Suid-Afrika)Ingrid Jonker🡆 More