Dorpie Leeurivier

Leeurivier is 'n klein dorpie in die KwaZulu-Natal Middeland, Suid-Afrika.

Die dorpie is 8 km wes van Howick, aan die westekant van die N3 nasionale pad, naby die gelyknamige rivier. Daar was eens op 'n tyd baie leeus in die omgewing. Die laaste leeu is in 1856 by St. Ives, wes van die dorp geskiet.

Leeurivier

Lions River
Leeurivier is in KwaZulu-Natal
Leeurivier
Leeurivier
Dorpie Leeurivier Leeurivier se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°28′19″S 30°9′32″O / 29.47194°S 30.15889°O / -29.47194; 30.15889 30°9′32″O / 29.47194°S 30.15889°O / -29.47194; 30.15889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuMgungundlovu
MunisipaliteituMngeni
Oppervlak
 • Totaal2,41 km2 (0,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal970
 • Digtheid402/km2 (1 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs6.2%
 • Bruin mense7.1%
 • Swart mense86.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 73.6%
 • Engels 13.5%
 • Sotho 4.6%
 • Afrikaans 2.1%
 • Ander 6.2%
Skakelkode033

Distrik

Daar word met skape, varke en beeste geboer terwyl suiwelprodukte ook belangrik is.

Sien ook

Bronne

Tags:

1856DorpHowickKwaZulu-Natal MiddelandLeeuN3Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteRobert SobukweBeurtkragMunhwa Broadcasting CorporationMierleeuMenslike skeletWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTafeltennisErfenisdag (Suid-Afrika)KarakteriseringKaapstadVerdampingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNazi-DuitslandLuislangeWikipediaTelefoonWikiquoteAntoniemEreksieMetaalMangelontstekingVerenigde KoninkrykSeeAfro-AmerikanersFranklin D. RooseveltRassisme in AfrikaPersGeestesteuringGeboorteAllan BoesakNederlandsMuskeljaatkatSkoenlapperAuschwitz-konsentrasiekampCounter-Strike (videospeletjie)DoopOseaanElandréJan van HunksDonderstormLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesGoogleSamestellingSeksposisieTrevor ManuelLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeldSuid-Afrikaanse randAarverkalkingCovid-19-pandemiePornografiese subgenresLys van Griekse mitologiese figureMetamfetamienAarde se atmosfeerLewerPols-oksimeterSinoniemBergen-Belsen-konsentrasiekampKameelperdEvangelies Gereformeerde KerkKonsentrasiekampBynierSonsteekGroot TrekFiksieLys van Afrikaanse rolprenteDiepaartromboseAmandelRegardt van den BerghKewerBosluisbytkoors🡆 More