Leerskilpad

Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom.

In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.

Leerskilpad
Tydperk: 0.012–0 m. jaar gelede
Leerskilpad
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Dermochelyidae
Genus:
Dermochelys

Blainville, 1816
Spesie:
D. coriacea

(Vandelli, 1761)
Sinonieme
  • Testudo coriacea Vandelli, 1761
  • Testudo arcuata Catesby, 1771
  • Testudo lyra Bonnaterre, 1789
  • Testudo marina Wilhelm, 1794
  • Testudo tuberculata Pennant in Schoepff, 1801
  • Testudo lutaria Rafinesque, 1814
  • Dermatochelys porcata Wagler, 1833
  • Dermochelys atlantica Duméril & Bibron, 1835
  • Sphargis coriacea schlegelii Garman, 1884
  • Sphargis angusta Philippi, 1899
Leerskilpad
Grootte in vergelyking met 'n mens.
Leerskilpad
'n Kleintjie
Leerskilpad
'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelMiltNierGasKoue OorlogJakkalsLiewe HeksieGemeenskapEk is 'n Afrikaan (toespraak)PuberteitKlimaatveranderingGeloftedagSprokieStilleweParasitiese siektesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Willie JoubertDomkragMane van GalileiStadFiksieItaliëKlem-in-die-kaakReg tot ‘n gesonde omgewingMonopolieKaapse florarykVlekvrye staalNatuurbewaringNaaldekokerDeelwoordKrieketGroot TrekEnsiklopedieGreen PornoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PaasfeesAardverwarmingBeeldspraakBywoordMenslike seksuele gedragOligopolieDramaLys van vissePerdMandalaMuskietJeuksiektePriemfaktorVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStaalKlinkerFabelNazi-DuitslandSonOrthopteraGoudGeografie van Suid-AfrikaTuberkuloseElon MuskHamburgerGianna MichaelsGemeenskapsorganisasieVierkantswortelLionel PetersonSwartbewussynsbewegingAanpassingskapasiteitVervoerMenseregtePenisSpinnekopVrystaatMaatskappyBek-en-klouseerSwart nasionalismeMartin Luther King jr.Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More