Lebombonaboom

Die Lebombonaboom (Euphorbia confinalis) is 'n middelgroot tot groot boom met enkel stamme en geronde krone.

Lebombonaboom
Lebombonaboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. confinalis
Binomiale naam
Euphorbia confinalis
R.A.Dyer, (1951)

Verspreiding

In Suid-Afrika is die spesie inheems in Limpopo en Mpumalanga. Die spesie is beperk tot die Lebomboberge en sy uitlopers, asook riwwe in die Punda Maria/Pafurigebied van die Krugerwildtuin.Hulle groei dikwels op steil rotskoppies en kranse. Die plant is ook inheems in Mosambiek en Zimbabwe.

Die plant het twee subspesies:

  • Euphorbia confinalis subsp. confinalis
  • Euphorbia confinalis subsp. rhodesiaca L.C.Leach

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

Lebombonaboom VerspreidingLebombonaboom FotogaleryLebombonaboom Sien ookLebombonaboom BronneLebombonaboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Publieke domeinGodsdiensHolocaustLettergreepOrkney Snork NieVolksrepubliek ChinaMieliestronkLys van kinderspeletjiesPalmsondagInhoudSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse randPornhubBywoordMuskeljaatkatSeksueel oordraagbare infeksieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DoopPaarl GimnasiumVerenigde KoninkrykPesachBorsteHartversakingLys van Afrikaanse skrywersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNiersteenHeupAllergieSteenkoolFredi NestGordelroosErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2EkologieAndré SchwartzDuitse perdebyProstaatklierMosambiekAnilingusFacebookKleinkolmuskeljaatkatSkrikkeljaarBeesTongRepubliek ArtsachLys van woestyneGoeie VrydagAfrikaanse WikipediaAnrich HerbstJapanOrale seksPenisverlengingDinosourusIntensiewe vormSixtynse kapelE-regeringVergelykings (taalkunde)Pubiese hareLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaErektiele disfunksieVulkaanIranPaulus van TarsusKoedoeAntarktikaWynsteenPersentasieKoolhidraatRooiwaterA.J. Applegate🡆 More