Lebombo-Ysterhout: Plantspesie

Die Lebombo-ysterhout (Androstachys johnsonii) is 'n immergroen boom wat groot kan raak (20 m) en kom voor in klein, digte stande op klipperige plekke vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe en is ook inheems aan Madagaskar en Mosambiek.

Die blare is leeragtig, teenoorstaande en hartvormig.

Lebombo-ysterhout
Lebombo-Ysterhout: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Picrodendraceae
Genus: Androstachys
Spesie:
A. johnsonii
Binomiale naam
Androstachys johnsonii
Prain, (1908)
Sinonieme
  • Androstachys subpeltata (Sim) E.Phillips
  • Weihea subpeltata Sim

Die boom se FSA-nommer is 327. Dit is die enigste spesie in die genus en Androstachys is dus 'n Monotipiese takson.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonRekenaarWinterGeweldAarde se atmosfeerSimboolNazi-DuitslandStudievaardighedeHortologieOrtopedieResensieTelwoordFrankrykSeksposisieGalileo GalileiIndustriële RevolusieLeestekenVervoerSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeInflasieKaapstadse waterkrisis 2015-2018NamakwalandInentingHondTamatieLys van Afrikaanse televisiereekseKoolhidraatProstaatkankerMaselsSkilpadSamestellingVeelvoudige sinAnti-inflammatoriese middelWaterkringloopNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOnomatopeeBTWSwartkwasmuishondUnited Democratic FrontJudaïsmeKinderregteNederlandSan Andreas-breukKoorsLuiperdCleopatra VIIMosambiekMorfologie (taalkunde)OnderwysD.J. OppermanOrgasmeMensApostoliese GeloofsbelydenisGeskiedenis van AfrikaansMassaAntoniemKunsmatige algemene intelligensieMieliestronkLys van elemente volgens simboolWaterstofAngina pectorisKaaps-Hollandse stylEskomMaagsweerLys van veltoestandeDiatomiese molekuulJohannesburgPornografiese subgenresEllipstekenLys van musiekinstrumenteGawes van die Heilige GeesRefentse MorakeErfenisMiddelmisbruik1913VrymesselarySinoniem🡆 More