Lebombo-Aalwyn: Plant spesie

Die Lebombo-aalwyn (Aloe spicata) is 'n spesie van die genus Aloe.

Lebombo-aalwyn
Lebombo-Aalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. spicata
Binomiale naam
Aloidendron spicata
L.f., 1782
Sinonieme
  • Aloe sessiliflora Pole-Evans

Die plant kan droogtes verduur en word tot 2 m hoog met 30 blare wat 'n digte roset vorm om die stam. Die heldergroen blare word 600 - 800 mm lank, is gebuig met tandjies op die rande. Geel blomme word van Junie tot Augustus gevorm, wat 'n maksimum van 50 mm in deursnee en 500 - 1200 mm lank is.

Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 30.4. In Engels staan die aalwyn bekend as die Lebombo aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Lebombo-Aalwyn GaleryLebombo-Aalwyn Sien ookLebombo-Aalwyn VerwysingsLebombo-Aalwyn BronneLebombo-Aalwyn Eksterne skakelsLebombo-Aalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalKondensasieBuffelBrongitisTransatlantiese slawehandelAuschwitz-konsentrasiekampBruto binnelandse produkOlimpiese Somerspele 2024VaginaSout (chemiese stof)Vaginale kankerPieter PieterseJan van TonderSeestroomIslamAfvalbestuurGezina, PretoriaTussenwerpselHomofoonLys van Suid-Afrikaanse musikantePizzaMondEjakulasieLettergreepJode in Suid-AfrikaGoudJan van RiebeeckDesmond TutuTobie CronjéWatersuiweringGrondbesoedelingArmoedeJapanKultuurGeskiedenis van die BoererepubliekeGrondwaterGestremdheidLyfstraf in skoleCheslin KolbeDemokrasieNeerslagBeaufortskaalSkaakDikdermWoordsoortKindermishandelingKatLys van medisinale kruieMIV/vigs in Suid-AfrikaLangste woordOorstromingMieliestronkDiarreeGlobaliseringLys van Afrikaanse rolprenteSimfonie-orkesMuskietOmtrek, oppervlakte en volumeAngssteuringSilwerNapoleon BonaparteVioolVars waterTemperatuurMenseregteVier temperamentePlae van EgipteBoomRookgewoonteGianna MichaelsKarpaletonnelsindroomKaapstadse waterkrisis 2015-2018🡆 More